Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Riverview Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annelie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Gasvry. Idiaal geleë vir 'n oorslaap of vir Addo.

Baie netjies. Egpaar baie gasvry. Naby aan Addo Elephant Park geleë en 'n gemaklike oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik. Vriendelike mense.

Baie, baie netjies en als wat nodig is vir oornagverblyf. Lekker bed en stort. Die gasheer en gasvrou is wonderlik en loop die ekstra myl. Baie dankie julle. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hello Tannie Hettie,

Dit was heerlik om julle hier te kon hê en te ontmoet. Nie een geweet van julle hier, julle is so rustig. Baie dankie, ons waardeer dat julle by ons gebly het en vir die mooi boodskap.

Groete
Lorraine en Mark

Riverview Guest House
Jasper V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing en goeie oornag verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid is baie netjies en gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het. Ons het ons verblyf baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrice W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf naby Addo Nasionale Park.

Baie naby die suid-ingang van Addo. Jammer dat mens nie die rivier kan sien nie. Die kamer is klein, maar voldoende vir 'n oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hi Beatrice,
So jammer dat julle nie die rivier kon sien. Julle was meer as welkom om bo op die deck te sit. Gedeelte van rivier kan van daar gesien word.
Groete
Lorraine en Mark

Riverview Guest House
Abrie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese webreekplek.

Sentraal geleë vir besoeke aan PE en Addo. Volledige toegeruste plekkie, alles wat jy benodig. Baie vriendelike ontvang deur Lorraine en Mark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hello Oom Abrie,

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop die
tannie is al beter. Sterkte daar

Groete

Lorraine en Mark

Riverview Guest House
Loraine L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging naby die Addo Park. Gasheer en vrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Die kamer is toegerus met als wat nodig is. Die eenheid is besonder netjies en skoon en die badkamer is ruim en bed is gemaklik. Ons beveel Riverview met vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hello daar tannie Loraine en Oom Johann,
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Groete,
Lorraine en Mark

Riverview Guest House
James L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie netjiese plek, sal aanbeveel vir enige iemand.

Baie netjiese plek sal aanbeveel vir enige iemand wat wil gaan. Beveel die plek sterk aan, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hi James,

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Geniet jul res van vakansie en hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Lorraine en Mark

Riverview Guest House
Mariaan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige oorblyplek.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer is toegerus met als wat nodig is. Badkamer is ruim en bed is baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hi Mariaan,

Baie dankie dat julle hier gebly het. Goed gaan.

Groete

Lorraine en Mark

Riverview Guest House
Madelein D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou huis weg van die huis.

Lieflike plekke. Skoon en netjies. Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Hulle laat jou dadelik welkom voel en gaan uit hulle pad vir al hulle gaste. Sal beslis weer daar bly en hulle hoogs aanbeveel by familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hello Madelein

Vreeslik baie dankie vir jou terugvoer op ons plek. Was n groot plesier gewees en julle is enige tyd welkom.

Groete

Lorraine en Mark

Riverview Guest House
Ian J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely setting on the Sundays River, ideal for a fishing enthusiast or Addo day trips. The hospitality from Lorraine and Mark was top drawer. Highly recommended.

A must for travellers up or down the N2 in Colchester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hi Ian, thank you so much for staying with us. Hope to see you soon. Keep well. Lorraine and Mark

Riverview Guest House
Robyn M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great choice.

My partner and I will definitely be back sometime soon! Loved our own little private area (bonus that it is so a few steps away from the river where we spent our days). What's more, the service was great and everything was very accommodating!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hi Robyn,

Thank you so much for your great review. What a pleasure it has been to have you as guests. Hope to see you soon. Be safe

Regards,

Lorraine and Mark

Riverview Guest House
Shirley B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek baie netjies en skoon.

Was vriendelik verwelkom deur Lorraine en het sommer dadelik tuis gevoel. Lorraine en Mark is fantastiese mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hello Shirley, vreeslik baie dankie. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Lorraine en Mark

Riverview Guest House
Andri O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Lorraine en Mark het uit hul pad gegaan om ons so tuis as moontlik te laat voel. Ons hoofdoel van ons kuier was om Addo toe te gaan. Die ligging is perfek en baie naby aan die onderste hek. Die netheid van die woonstel was opvallend. Ons sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Hi Andri

Baie dankie ons waardeer die boodskap en is baie bly julle het dit by ons geniet. Dit was net plesier om julle by ons te hê. Sien gou weer.

Groete

Lorraine en Mark

Riverview Guest House
Austin R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Austin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Travelled with wife and adult daughter.

Very well placed for entry into Addo Elephant Park the next day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Dear Mr Austin, thank you so much for your review. We enjoyed having you here. Regards. Lorraine and Mark

Riverview Guest House
Jurie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars, hulpvaardig en help graag.

Riverview Lodge kan ten sterkte aanbeveel word. Dit is 'n uitstekende basis om Addo Olifant Park en omliggende plekke te besoek. Die rivier met sy publieke oewer areas is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverview Guest House se terugvoer

Dear Jurie,

Thank you so much for your review. We really do appreciate it. We enjoyed having you here and hope to see you soon in future. Be safe.

Regards
Lorraine and Mark

Riverview Guest House
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 121, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7210f52f0eed660db6b2b404fe304d79a6bc5b5a49f16f3b5c67f774d0c5f2fdd70b3aff4c6ac5de578eb52f89516352b45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 121 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.708056750802 25.802441330522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem