Riverview Spa & Accommodation
Opsomming van Resensie
Hannetjie D - Jul 2022
Gemiddeld
Dit was fantasties. Baie oulike en vriendelike personeel.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Dit was so 'n plesier om jou te bederf. Ons sien uit om jou terug te verwelkom vir nog 'n lekker bederf daggie of twee. Ons bedank jou vir die mooi resensie. Vriendelike Groete, Elmari.
Ernest A - Jun 2022
Gemiddeld
Rustigheid vir die siel.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die verwysing. Ons deel graag weer met julle ons mooi stukkie paradys naby die stad, sodra julle bietjie wil ontsnap van die stad se geraas. Elmari en Span.
Ronel Z - Mei 2022
Gemiddeld
'n Rustige en ontspanne naweek.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ronel.
Dit was 'n reuse plesier om julle te bederf by ons mooie Riverview Spa.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Elmari
Bokkie F - Apr 2022
Gemiddeld
Overnight accommodation in transit to Northwest.
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die puik review! Ons waardeer die terugvoer baie.
Dit was ons plesier om julle op te gradeer het na 'n ruimer Chalet.
Ons sien uit om julle weer terug te ontvang as julle in ons geweste is.
Elmari & Span
John D - Des 2021
Gemiddeld
Baie mooi ligging, vriendelike mense en puik akkommodasie.
Michelle F - Jan 2021
Gemiddeld
Ontspannend, gasvry en netjies.
Jeandrie R - Mrt 2020
Gemiddeld
Uit die boeke!
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Beste Jeandrie
Baie dankie vir jou tyd om terugvoer te gee op jul kuier by Riverview Spa en BnB.
Dit was ons voorreg om julle te akkommodeer en te bederf.
'Uit die boeke!' - wat 'n heerlike rapport om te ontvang. Ons waardeer dit.
Ons sien uit om julle spoedig terug te verwelkom.
Groete
Elmari en Personeel
Pieter V - Des 2019
Gemiddeld
Wat 'n juweel van 'n spa en slaapplek! Rustig, veilig, netjies, natuur pragtig, lieflike diens en goeie waarde!
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir u tyd om terugvoer te gee. Ons waardeer die positiewe terugvoer, en is dankbaar dat julle die fasiliteit en julle tyd hier geniet het. Ons sien uit om u terug te verwelkom in die nabye toekoms.
Beste wense
Elmari en Personeel
Monique B - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtig netjies en skoon.
Ina V - Aug 2019
Gemiddeld
Rustig, lekker cosy en 'n huislike atmosfeer.
Chris B - Jul 2019
Gemiddeld
Baie netjies.
Charlene V - Mei 2019
Gemiddeld
Uitstekend met uitmuntende diens.
Elize J - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Riverview Spa & Accommodation se terugvoer
Dankie Elize, dit was 'n groot plesier om julle te bederf!
Altyd welkom!
Groete
Riverview Spa Staff
Rothea M - Jan 2019
Gemiddeld
Awesome!
Carika L - Des 2018
Gemiddeld
Briljant!
Sue W - Des 2018
Gemiddeld
Fantasties verby!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beyond amazing!
Absolutely amazing! Our chalet was upgraded due to it being our honeymoon for free. We were treated like royalty and we were so well looked after. Quiet, peaceful and tranquil! Beautiful and cute. Loved every second of it!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Gerda G - Nov 2018
Gemiddeld
Pragtige omgewing, vriendelike mense, netjies te alle tye.
Dipuo L - Nov 2018
Gemiddeld
Everything was perfect.
Anne-marie P - Okt 2018
Gemiddeld
Personeel professioneel en vriendelik met 'n fantastiese uitsig en oopte en rustigheid.
Greta J - Sep 2018
Gemiddeld
Pragtige, stil omgewing, netjiese chalets, vriendelike, bedagsame personeel en heerlike ontbyt!
Lees meerVera W - Aug 2018
Gemiddeld
Awesome plek, awesome mense en diens!
Liza-mari G - Apr 2018
Gemiddeld
Een groot bederf, rustig en mooi.
Margaret J - Mrt 2018
Gemiddeld
Mooi en rustige plek om weg te breek van gejaag.
Nicola B - Feb 2018
Gemiddeld
We had a wonderful stay, staff friendly, facilities were lovely. Highly recommend.
Abby S - Jan 2018
Gemiddeld
Beautiful, relaxing venue with thought going into small details.
Cynthia S - Jan 2018
Gemiddeld
It was a very nice place and everyone was very friendly. I can't wait to go back.
Linda B - Mei 2017
Gemiddeld
Baie rustig en ons het lekker ontspan en op ons gemak laat voel deur die terapeute en personeel.
Lees meer- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Geen kinders onder 14