+39
Gastehuis in Clarens

RiverWalk Guest House

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 387 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

RiverWalk is geleë in die rustige dorpie Clarens. Dit is ver genoeg van die middedorp se rumoer af, maar stapafstand van die gewildste kunsgalerye, restaurante en winkels af. Aangesien ons in 'n rustige doodloopstraat geleë is, is vreedsame, stil verblyf met ongelooflike uitsigte op die berge en woudgebiede gewaarborg. Op die grens van die landgoed is 'n kabbelende stroompie met wilger- en populierbome wat bydra tot die idilliese atmosfeer waarvoor Clarens so bekend is.

Elke kamer het 'n weelderige badkamer en 'n privaat ingang wat lei na 'n stoep. Ons is trots op die gehalte van ons meubels en linne en elke kamer het 'n luukse verwelkomingskinkbord met beskuit en gefiltreerde water.

Ontbyt word bedien op die tweede vloer in 'n eetkamer met 'n stoep wat ongelooflike uitsigte oor die omgewing bied.

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 gedurende die week en tussen 08:00 en 09:00 gedurende naweke bedien. Internettoegang en vergaderingsgeriewe is vir 'n maksimum van 10 gaste beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 301 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sonja V
Saam met vriende
5.0
Beautiful, clean and serene. The team were welcoming and accommodating to our every need. Rooms were beautiful, linen and pillows were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Chandré D
Saam met vriende
5.0
Perfect location with stunning view! Stunning place and great location! Staying here again next year!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Louise M
Saam met vriende
5.0
Pleasant, beautiful scenery. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Brenda V
Saam met lewensmaat
5.0
Kwaliteit verblyf en vriendelike diens. Ons is vriendelik ontvang en die kamers is ook van hoë standaard. Gastehuis is sentraal geleë, maar tog voel d...
Sien meer
Jan 2026
Sylvia B
Saam met lewensmaat
5.0
Very impressive. The guesthouse offers absolutely amazing views, which made our stay extra special. The room was very clean, spacious, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 301

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 387 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink RiverWalk Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag, vir 1 mens
Bespreek

387 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYjVmNTI5LTBiNjYtNGEzZS04ODIxLWU2YTNjMDdlYTgxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 1 mens 301 5 1 5 387 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.513160988885 28.420823717583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang