RJ Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Wes Straat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
RJ Guesthouse is in 'n rustige woonbuurt in Ermelo geleë. Dié gastehuis bied akkommodasie in 'n verskeidenheid kamers wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Elke kamer bied slaapplek vir 2 volwassenes op 'n dubbelbed en slaapplek vir 6 gaste in die gesinskamer. Kamergeriewe sluit verwarmers, 'n yskassie, WiFi, kaste, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv in.
Die gastehuis het 'n gerieflike sitkamerarea en eetkamer. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en daar is oorgenoeg veilige onderadakparkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 39 Wes Straat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink RJ Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Wes Straat, Ermelo, 2350, Mpumalanga