LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Road Lodge Centurion | LekkeSlaap
+34

Road Lodge Centurion

  • Kapasiteit: 236 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R778 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Road Lodge Centurion is gerieflik in die Centurion Gate Centre in Pretoria geleë en bied bekostigbare verblyf naby belangrike sake- en ontspanningsplekke. Dit is naby die Centurion Mall en SuperSport Park Sport- en Vermaaksterreine, groot snelweë en 'n pragtige meer.

Die hotel het 118 kamers, 'n aantal daarvan het lugversorging, van die kamers het 2 enkelbeddens, ander het 'n dubbelbed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank vir 'n kind is beskikbaar in sekere kamers. Verskillende gesinskamers is ook beskikbaar. Die kamers het elk 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Sommige kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Die hotel bied veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt. Daar is ook outomatiese masjiene met versnaperinge en drankies. Die swembad en dek is 'n uitstekende plek om buite te ontspan.

Kenmerke

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Road Lodge Centurion
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Gaste dink Road Lodge Centurion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R778
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R778
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 236 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc8e4d43ec1393d1366ae44dc86d4c7589d9c9021f5e5e6944b0a3ab1fd0ca27bebfbd423b370ed03772a47e83c015b5e2ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R778  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Corner Akkerboom & Blackberry Roads Centurion Gate 0046 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.86558 28.189346
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!