Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Centurion

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 236 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Vanaf R930 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Road Lodge Centurion is gerieflik in die Centurion Gate Centre in Pretoria geleë en bied bekostigbare verblyf naby belangrike sake- en ontspanningsplekke. Dit is naby die Centurion Mall en SuperSport Park Sport- en Vermaaksterreine, groot snelweë en 'n pragtige meer.

Die hotel het 118 kamers, 'n aantal daarvan het lugversorging, van die kamers het 2 enkelbeddens, ander het 'n dubbelbed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank vir 'n kind is beskikbaar in sekere kamers. Verskillende gesinskamers is ook beskikbaar. Die kamers het elk 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Sommige kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Die hotel bied veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt. Daar is ook outomatiese masjiene met versnaperinge en drankies. Die swembad en dek is 'n uitstekende plek om buite te ontspan.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Caro B
Gesin met klein kinders
5.0
Alles in een. Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons gaan beslis weer by Road Lodge Cen...
Sien meer
Mrt 2024
Magda V
5.0
Verrassend skoon, netjies en aangename proffesionele personeel. Ons het heerlik gebly. Van die netjiese ontvangsarea, ontbytarea en swembad tot die mo...
Sien meer
Okt 2023
Elmien T
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies en goeie ligging. Personeel wat nagdiens werk maak verskriklik baie geraas. As jou kamer op grondvloer is, is dit baie steurend. En die...
Sien meer
Jan 2023
Annelien V
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik en sentraal. Altyd 'n gerieflike plek om te oornag en sentraal geleë.
Apr 2024
Fran H
Saam met vriende
4.8
Nice except hard bed. Beds are hard. Milk was curdled in the room. Great staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Gaste dink Road Lodge Centurion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 236 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc8e4d43ec1393d1366ae44dc86d4c7589d9c9021f5e5e6944b0a3ab1fd0ca27bebfbd423b370ed03772a47e83c015b5e2ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Corner Akkerboom & Blackberry Roads Centurion Gate 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.86558 28.189346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang