Road Lodge East London
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 180 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Cheltenham-weg en Unionlaan, Selbourne, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap
- Vanaf R870 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge East London bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Oos-Londen. Dit is naby verskeie besienswaardighede en geriewe vir sakeresigers en vakansiegangers. Dit is ook naby hoofweë, die middestad, sportgronde en die strand.
Dié hotel het 90 kamers met lugversorging, dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Sekere kamers het ook ’n enkelslaapbank vir ’n kind. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n lessenaar in.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die hotel het 24 uur-ontvangs.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- H/v Cheltenham-weg en Unionlaan, Selbourne, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap
- Gaste dink Road Lodge East London het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 180 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Cheltenham-weg en Unionlaan, Selbourne, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap