Road Lodge Johannesburg Airport
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 184 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruinstraat, Langs Herman-weg Harmelia Uitbreiding 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Johannesburg Airport bied gemaklike, bekostigbare en uiters gerieflike verblyf naby die besige OR Tambo Internasionale Lughawe. Die hotel is in 'n pragtige tuin geleë en is op dieselfde perseel as die sustersterrein, Town Lodge Johannesburg Airport. Dit bied maklike toegang tot die hoofweë, die lughawe se Gautreinstasie en Definitive Conferencing, 'n gewilde konferensiesentrum in dié omgewing met plek vir tot 220 afgevaardigdes.
Die hotel het 92 kamers wat elk lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in sommige kamers. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed en 'n lughawependeldiens teen 'n klein fooi beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reservations Team Road Lodge Johannesburg Airport Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Kruinstraat, Langs Herman-weg Harmelia Uitbreiding 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
- Gaste dink Road Lodge Johannesburg Airport het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Germiston Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 184 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruinstraat, Langs Herman-weg Harmelia Uitbreiding 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom