- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 280 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marine Drive, Boardwalk Casino & Entertainment World, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Road Lodge Gqeberha rond die groep se 4 hotelhandelsmerke in hierdie stad af, almal naby mekaar en bied verblyf wat by alle begrotings pas. Die hotel is 'n kort entjie van Hobie-strand in Summerstrand; naby die Boardwalk Casino en Entertainment World; die middestad; konferensielokale; die stadion; die lughawe; en die SA Lugmagmuseum.
Die hotel met 92 kamers bied 'n aantal kamers met lugversorging, insluitend dubbel- of twee enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank vir slegs 'n kind is in geselekteerde kamers beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.
Die Road Lodge Port Elizabeth bied veilige parkering, 'n 24-uur-ontvangs en het daagliks 'n ligte ontbyt beskikbaar. Daar is ook verkoopsmasjiene vol versnaperinge en drankies.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marine Drive, Boardwalk Casino & Entertainment World, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
- Gaste dink Road Lodge Gqeberha het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marine Drive, Boardwalk Casino & Entertainment World, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 280 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang