LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Road Lodge Port Elizabeth | LekkeSlaap
+29

Road Lodge Port Elizabeth

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Road Lodge Port Elizabeth
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wynand V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Enkelreisiger

Good

Staff was very accommodating.

Simone D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very relaxing.

See stars.

Tim V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs een aand oorgeslaap in PE. Dit was heeltemal geskik vir ons doeleindes.

Dit was slegs 'n oornagbesoek vir my en my vrou, wat op reis was deur die Oos-Kaap en Suid-Kaap. Die kamer het voldoen aan ons vereistes vir 'n een-aand oornagplek.

Charlotte K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is goed.

Verblyf by Road Lodge was goed. Ontvangspersoneel en sekuriteit is vriendelik en professioneel. Kamer is netjies en goed ingerig.

Simone D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very relaxing.

The staff and the accommodation itself was the best.

Colin L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gerus

Akkommodasie redelik klein. Dstv nie alle kanale. Baie skoon en netjies. Voel die bedrag per nag is regtig te hoog.

Road Lodge Port Elizabeth's terugvoer

Goeie more Colin L.
Dankie vir die gewaardeerde terugvoer. Ons waardeer die tyd wat u geneem het, en ons sal die kwessies wat u aan die orde gestel het, ondersoek.
Vriendelike groete
Mdu

Road Lodge Port Elizabeth
Juan V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet dankie

Geen tv kanaal soos 144,145 of 147. Skande.

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan, Boardwalk Casino & Entertainment World, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe20b67da742a80cfbacdc399a7d72d02d2bf3cb40ff43bfc155c7d9a0f7db7eaeeaa5b300d049202c8be65b9882ec6f7505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Marine Drive Boardwalk Casino & Entertainment World 6013 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9811796 25.6566259
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!