Road Lodge Randburg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 184 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Malibonge-rylaan en Republiekweg, Randburg, 2032, Gauteng
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Randburg bied gerieflike, bekostigbare verblyf naby verskeie sportgeriewe, skole, handel-, sake- en vermaaksentrums insluitend die Ticketpro Dome wat bekend is vir die verskeidenheid funksies en konferensies wat hulle aanbied. Die hotel is naby hoofweë en sakedistrikte.
Hierdie hotel het 92 kamers wat elk lugversorging, 'n dubbelbed of 2-enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is 'n enkelbed vir 'n kind in sekere kamers. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word ook voorsien. Sekere kamers is ook ingerig vir gaste met gestremdhede.
Die hotel het veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met happies en koeldranke op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- H/v Malibonge-rylaan en Republiekweg, Randburg, 2032, Gauteng
- Gaste dink Road Lodge Randburg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 184 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Malibonge-rylaan en Republiekweg, Randburg, 2032, Gauteng