6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Silverstrand River and Golf Estate, 12 Sauvignon Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Robertson Halfway House is 'n selfsorghuis op die veilige Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson. Dit is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in die dorp te verken.
Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het ’n aparte stort en bad en die tweede badkamer het ’n stort. Daar is ’n goed toegeruste kombuis met basies toebehore om etes te kook, insluitend ’n skottelgoedwasser.
Die sitkamer het rottangmeubels en ’n leerbank. Daar is ook 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, ingeboude braai-area en ’n swembad.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en dis net 'n paar minute se ry van die middedorp af met restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Silverstrand River and Golf Estate, 12 Sauvignon Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Robertson Halfway House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Silverstrand River and Golf Estate, 12 Sauvignon Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang