LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rocherpan | LekkeSlaap
+13

Rocherpan

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Rocherpan
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frans B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging.

Ons het die huis vreeslik geniet. Dis modern, ruim en die ligging is onverbeterlik. Regtig 'n pragtige huis en ons sal graag weer daar bly. Die feit dat ons hondjie kon saamgaan, maak dit 'n fantastiese bestemming. Maar, die kliëntediens was te rigied en onbuigsaam vir 2020 en die agent moet meer ag slaan op gasvryheid in terme van reëls. Dit sal ook 'n goeie idee wees om meer eetgerei en breekware beskikbaar te stel. Daar is net 6 van alles. In kort, perfekte huis met onnodige reëls.

Rocherpan's terugvoer

Beste Frans
Baie dankie vir jou terug voer, ons is bly julle het lekker gekuier.
Onglukkig is 10:00 uitboek tyd, ek glo nie dit kan as rigied en onbuigsame of onnodige reëls bestempel word nie, 10:00 is die algemene uitboek tyd en gee ons net genoeg tyd om die huis weer skoon en netjies te kry vir die volgende gaste wat moet inboek, om hulle kuier ook so aangenaam moontlik te maak. Die huis kan selgs ses persone akkommodeer daarom is daar ses van alles in die huis.

Rocherpan
Rene J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J
Gesin met klein kinders

Rustig en heerlik.

Die huis is fantasties toegerus met alles wat mens benodig. Dit is pragtig en netjies. Ons het ons verblyf so baie geniet dat ons skoon hartseer was om op te pak ek huistoe te gaan. Die uitsig is onbeskryflik mooi en sommer 'n klipgooi van die strand af. Pragtige sonsondergange en rustige atmosfeer. Dit was werklik baie lekker. Dankie aan Liezle vir al jou hulp en terugvoer wanneer ons 'n navraag gehad het.

Rocherpan's terugvoer

Beste Rene
Ek is so bly julle het julle gekuier in Rocherpan geniet.
Dit was vir ons net 'n voorreg om julle as gaste hê, baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, ons sien uit na julle volgende kuier.

Rocherpan
Tertia M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n absoluut wonderlike naweek in Rocherpan! Rocherpan het perfek aan al ons verwagtinge voldoen!

Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons die Weskus besoek. Ons dink die plek sal bietjie koud wees in die winter met die sementvloere, sal aanbeveel dat hul verwarmers aanskaf vir die winter. Hul kan ook meer vullissakke voorsien vir vullis vir mense wat net 'n naweek kom bly. 'n Aanduiding is ook noodsaaklik vir die gaste van hoe die die sakke vir vullisverwydering werk i.v.m. die herwinning. Bv. die deurskynend sakke is vir plastiek, ens.

Willem V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met vriende

Bitter lekker en pragtig!

Baie lekker gekuier! Sal definitief weer gaan!

Willie M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek langs die see met familie, weg van geraas af, vreedsaam.

Fantasties, die weer het goed saam gespeel, wat 'n seëning.

Jennie T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie T
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus.

Baie netjies, modern en goed toegerus. Wou nie huis toe gaan.

Izelle R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle R
Gesin met klein kinders

Ons sal graag weer by Rocherpan wil gaan bly.

Rocherpan is ‘n baie ruim huis met alles wat mens nodig het op ‘n wegbreek. Die uitsig op die see is fantasties en dis net ‘n paar tree tot op die strand.

Rocherpan's terugvoer

Beste Izelle. Ek is bly julle het lekker gekuier. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Rocherpan
Gideon R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon R

Baie mooi ligging.

Ons het die naweek by Rocherpan baie geniet, die kamers met hulle eie storte was skoon en baie netjies. Daar is niks negatief wat ek oor die huis kan sê nie. My familie het hulle almal terdeë geniet. Baie dankie, ons sal definitief terug wees.

Rocherpan's terugvoer

Beste Deon en familie,

Dit was weereens net 'n plesier om julle as gaste te hê. Bly julle het julle kuiertjie in Rocherpan geniet.

Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Rocherpan
Louis S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Ongelooflike huis en dorpie, mooiste sonsondergang en uitsigte. Die gedruis van die see is al wat jy hoor.

Rocherpan's terugvoer

Beste Louis,

Ek is bly julle het jul wittebrood by ons geniet, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Alles wat mooi is vir jou en vroulief en ek hoop julle kom kuier weer by ons met jul eerste huweliksherdinking.

Groete,
Rocherpan bestuur

Rocherpan
Chery H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chery H
Saam met vriende

What a beautiful place, it felt like home.

Had a wonderful stay. Felt like home. The beach front made the stay even more pleasant - hearing the waves as you wake up in the morning is pure bliss!

Rocherpan's terugvoer

Hi Chery,
I am glad you enjoyed your stay.

Rocherpan
Peter S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Gesin met tieners

Dit was wonderlik, sal definitief weer gaan.

Was fantasies. Naby die see, leefarea wonderlik. Dit is 'n lekker plek.

Rocherpan's terugvoer

Hi Peter,
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Mooi bly.

Rocherpan
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNzQxNmZiLTNiNDQtNDIyMS1hMTg0LTg3YzEyZmNjZDIwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 180  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 12 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.682906331854 18.243292719126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!