Rock Cod House
Opsomming van Resensie
Esther E - Mei 2022
Gemiddeld
Very relaxing.
Lees meerNasima A - Okt 2021
Gemiddeld
We really enjoyed our stay, safe place on the beach. the view is spectacular.
Melissa M - Nov 2019
Gemiddeld
The house is lovely, we enjoyed our stay.
Niroshni G - Mrt 2018
Gemiddeld
The place had a lovely view.
Danie Z - Jan 2018
Gemiddeld
Daar is net een woord en dis vuil!
Lees meerRock Cod House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
As die huis probleme het, sal die eienaar eerder 'n slegte resensie vat en die probleem adresseer sodat dit reg gestel kan word vir die volgende kliënte.
Danie was nooit met ons in kontak nie - en al wie ooit ons gekontak het, was 'n persoon genaamd "Hanno".
Ons is jammer oor die slang, ons het egter dadelik die naaste slangvanger gebel om die probleem uit te sorteer. Dis die eerste keer wat ons so 'n voorval gehad het - soos die slangvanger ook geverifieer het, dit was gelukkig 'n onskuldige slang wat geitjies eet en nie giftig is nie.
Die huis is egter die Donderdag skoongemaak, soos die eienaar vir Hanno in kennis gestel het.
Daar was gefumigate net voor die kliënte ingekom het en ek is seker dis die rede dat daar dalk 'n paar insekte was wat intussen weer uitgekom het. Die rede hoekom daar Donderdag skoongemaak was en nie Vrydag nie - is oordat die oorspronklike in teken tyd Vrydag, wat ons met graagte vir hulle aangeskuif het oordat die kliënt verkeerde tyd geboek het. Die humiditeit is baie hoog so teen aan die kus - wat beteken meer insekte wat 'n probleem is.
Ons betaal baie vir skoonmaakdienste om die huis skoon te maak - ek het die resensie vir hulle aanstuur om hulle patent te maak op die probleem.
Soos voor aankoms aan die kliënt verduidelik het, het ons ongelukkig skade in die motorhuis gehad, die geyser het gebars. Die kontrakteurs het die geyser vervang, maar die kontrakteurs wat die skade moet regmaak, was ongelukkig klaar toe vir die jaar en kon die skade nie reggemaak word voor die kliënt se aankoms nie. Die motorhuis was egter nogsteeds in werkende kondisie, die elektriese motor het net nie meer gewerk nie - maar dit het steeds oop en toe gegaan en net die plafon en die deur na die buitekamer het waterskade wat sigbaar is.
Prys gewys is ons heelwat goedkoper, op gemiddeld is ons 1/3 van die prys goedkoper as enige akkommodasie so naby aan die see vir daardie grootte huis en oor daardie tydperk.
Ons is regtig jammer julle het so slegte ervaring gehad in die huis -maar ons is nou ingelig daarop en maak werk daarvan om dit te verbeter.
Clement C - Mrt 2017
Gemiddeld
Value for money and very good facilities.
Cris N - Sep 2016
Gemiddeld
Its everything that I required.
Helga S - Jun 2016
Gemiddeld
Die uitsig is asemrowend.
Charlene P - Nov 2015
Gemiddeld
Great place.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lincoln-weg 131-1, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom