Welgevonden  Akkommodasie by Rock Lodge Vaalwater | LekkeSlaap
+45

Rock Lodge Vaalwater

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Rock Lodge Vaalwater
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Belinda K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste slaap.

Rustige Bosveld. Wonderlike slaap.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Belinda. Ek is bly dit was vir julle lekker gewees.

Groete
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Freddie E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut rustig, netjies, skoon en vriendelike diens.

Baie lekker gekuier op die plaas met sy rustige atmosfeer. Die chalet was baie netjies en skoon. Word elke dag gediens. Wild is baie mak en word goed na omgesien.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Hallo Freddie.
Baie dankie vir die wonderlikke terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Groete,
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Elize Rabie  - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Elize Rabie
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Sal graag in aparte kombuis wil hê, kan nie mos in die kamer kosmaak nie, dit voel nie reg.

Tielman M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bosveldkuier.

Baie rustige on ontspannende ervaring gewees. Lekker om uit die stadsgeraas te ontsnap. Baie gasvry en vriendelik ontvang. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Tielman. Bly julle het dit geniet!

Mooi bly
Lana.

Rock Lodge Vaalwater
Anthony F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustig, regte kopskoonmaakplek.

Die eenhede is baie mooi, weg van die ander chalets geposisioneer. As opbouende kritiek: Die kosvoorbereidings-area is uiters beperk, mikrogolfoond beslaan twee derdes van die oppervlak. Kan nie tweeplaatstofie regtig daar gebruik nie. Beveel aan dat 'n rak bokant die mikrogoldoond-area aangebring word en mikrogolf dan op die rak geplaas word. Opwas by die kombuisarea sal 'n groot pluspunt wees. Vir die kwaliteit van die chalets, sal ek 'n beter braai-area met 'n staande braairooster verwag het. Ek is bewus van die probleem met weerlig, maar sou definitief 'n TV met DStv in 'n sentrale area verwag het. Ons moes uitry Vaalwater toe om in die hotel se kroeg te gaan rugby kyk.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Hi Anthony,

Baie dankie vir die terugvoer en voorstelle.

Groete.
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Victor L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to unwind.

Good roads for hiking and mountain biking. Nice hide area to watch game. Rooms were clean.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Hi Victor.

Thank you for taking the time to write a review!
Keep well.
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Jana B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap en sal graag weer daar oorbly.

Ons is baie vriendelik ontvang. Huisie was net reg vir ons behoefte. Ons het lekker gaan stap en rustig met sononder by die watergat gekyk hoe die diere en voëls kom water drink. Ons sal enige tyd weer daar oorbly.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Hallo Jana. Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.

Lana

Rock Lodge Vaalwater
Helena V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld kuier met jou maat.

Dit was ‘n onvergeetlike naweek by Rock Lodge. Die diens was uit die boonste rakke. Ons chalet was goed toegerus en netjies skoon. Die selfritte was rustig en ontspanne. Kan enige iemand aanbeveel vir ‘n wegbreek uit die gewoel van die lewe om daar te ontspan.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie Helena, ons is so bly julle het dit geniet en lekker ontspan!
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Annemarie K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek wat sielsvrede bring.

'n Vriendelike, persoonlike ontvangs van Noeline en aanwys van jou chalet maak al klaar dat Rock Lodge 'n goeie indruk maak. Vars wit linne, 'n goed toegeruste Gemsbok Chalet en volop vuurmaakhout maak dit 'n ervaring wat mens bybly. Daar is net 'n paar klein instandhoudingsdinge wat aandag aan gegee moet word. Rock Lodge is beslis die moeite werd om te besoek.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om die resensie te skryf Annemarie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het.

Groete
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Christo V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Enkelreisiger

Regte bosveld-ervaring,vriendelike mense!

Vriendelike mense laat jou welkom voel. Veilige opset met netjiese kamers en geriewe. Sal weer daar gaan bly!

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Chirsto!
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Francois J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Besigheidsreis

Baie aangenaam en vriendelike eienaars.

'n Baie rustige atmosfeer met mooi en skoon geriewe in die bosveld. Veiligheid nie 'n probleem nie.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Francois. Ek is so bly julle het die bos geniet.
Groete, Lana.

Rock Lodge Vaalwater
Edwin F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek en rustige omgewing.

Awesome plek en skoon. Wens daar was meer wild op die plaas.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome place and peaceful surroundings.

Awesome place and clean. Wish there was more game on farm.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Hello Edwin,

Thank you for the wonderful review.

I think the animals were hiding in the dense bushes after the abundance of rain we had this season.

Rock Lodge Vaalwater
Anell H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anell H

Heerlik, rustig. Kalmte vir jou siel.

Blyplek was netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Heerlik rustig. Kon ontspan. Effe gesukkel om op GPS te kry. Lana was vriendelik, het vinnig aangewys.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die moeite om n resensie te skryf Anell. Ek is so bly om te hoor julle het lekker gerus!
Groete, Lana.

Rock Lodge Vaalwater
Gustav K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig. Weg van die stad se geraas. Ideaal om jou batterye weer te laai.

Kudu Lodge was skoon en netjies. Kamers was elke dag gediens. Ek wil net noem dat daar bietjie nasorg gedoen moet word, want al die krane, binne en buite, bly drup tensy jy hulle oormatig vasdraai.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Gustav. Bly julle het lekker ontspan. Ons sal ondersoek instel rakende die krane se wassers. Groete. Lana

Rock Lodge Vaalwater
Dewald N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie baie mooi en skoon lodge, julle sal my vir seker weer binnekort sien.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Dewaldt. Ons is bly julle het lekker gerus in die bosveld.

Rock Lodge Vaalwater
Ernie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Yes, if you're looking for a very quiet 2 day getaway, as there is not much to do there.

Rock Lodge would be ideal for a day or two if you were looking for peace and quiet. The chalet is small, but comfortable and could seriously do with an air-conditioning unit, especially for the summer heat, as the fan in the room is inadequate. No sure that this would be a suitable venue for young children, especially if you were going to spend most of your day at the lodge. Would be fine for children if you were just going to use this as a base to sleep at. The manager, Roy, is very friendly and helpful. A small TV or radio in the room would also be a welcome addition.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Thank you for the review and feedback Ernie. We are happy you enjoyed your stay. Lana

Rock Lodge Vaalwater
Felicite F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicite F

Lieflike bosveld-oord met pragtige rotsformasies.

Rock Lodge is ’n lieflike, intieme lodge vir mense wat in die bos wil wees sonder enie tegnologie of doendinge. Die chalets is klein maar smaakvol versier en elke detail is aan aandag gegee - ketel, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, beskuit, teesakkies, hout vir braai. Jy moet jou eie kos en drank saambring. Die gasheer, Roy, is 'n absolute heer en het ons met alles gehelp. Ek kan die instansie sonder huiwering aanbeveel vir gaste sonder kinders of tieners.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely bush veld retreat with amazing rock formations.

Rock Lodge is a lovely intimate lodge for people who want to be in the bush without any technology or activities. The chalets are small but tastefully decorated with every detail seen to - kettle, fridge, microwave, crockery & cutlery, rusks, teabags, wood for braaiing. You do need to bring your own food and drinks. The host, Roy, is an absolute gentleman and was happy to see to our every need. I can recommend this establishment without hesitation for persons without accompanying children or teenagers.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Thank you for the lovely review Felicity. We are very happy that you enjoyed your stay.
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Santi M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely on my overnight list.

A wonderful discovery when we were really desperate for a place to sleep. The booking was made easily via cellphone and they were ready for us when we arrived. Clean, quiet, wonderful shower, wish we could stay another night.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Hi Santi. Thank you for your wonderful review. We hope to see you again soon.

Rock Lodge Vaalwater
Nadia N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Gesin met klein kinders

Wat 'n awesome plek.

Gasvryheid was amazing deur Roy, die bestuurder. Baie netjies. Hoogs aanbeveelbaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What an awesome stay.

Hospitality was amazing from Roy the manager. Very neat. Highly recommend this place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Hi Nadia, thank you for the review. I am very happy that you enjoyed your stay. I will let you know when the baby Zebra arrives. Lana

Rock Lodge Vaalwater
Gert V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en lekker.

Baie lekker gewees, rustige plek en het wild ook gesien. Ideale plek as jy net niks wil doen nie en Vaalwater naby genoeg vir 'n ete of 'n cappuccino.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Gert. Ons is bly julle het dit geniet.

Groete,
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Leandra B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leandra B

Vir seker iets uit die boks uit gedink.

Het dit baie geniet. Vir seker 'n stukkie goud van 'n grond, chalets was baie mooi, skoon en self-catering vriendelik. Al waarvan ons nie gehou het nie is die chalets wat baie naby aan mekaar is.

Paul P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Gesin met tieners

Pragtig en uniek!

Een van die min plekke wat jy na sal terugkeer om weer die lekker gevoel en vryheid te beleef, dankie Rocklodge van reëlings tot vertrek, niks is te veel moeite vir dié mense nie. Sal dit 'n gereelde bestemming maak, as jy van 'n vuurtjie tussen die rotse hou is dit definitief die plek vir jou.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie Paul dat jy die moeite gedoen het om resensie oor Rock Lodge te skryf. Ons is so bly julle het julle kuier in die bos geniet. Tot wedersiens!
Groete,
Lana

Rock Lodge Vaalwater
Elané V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek wat 'n rustige bosveld-ervaring bied.

Ons was baie gelukkig met Rock Lodge en sal dit vir enigiemand aanbeveel. Perfek geleë in die bos net buite Vaalwater. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs en diens. Dis heerlik om so in die bos tussen die diere te kan rondloop.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike boodskap, Elané. Ons is bly julle het die wegbreek geniet.

Lana

Rock Lodge Vaalwater
Chantelle D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie rustig, net wat jy nodig om weg te breek van stadslewe.

Rock Lodge Vaalwater's terugvoer

Baie dankie Chantelle, ek is bly julle het dit geniet en lekker gerus.

Rock Lodge Vaalwater
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspass-weg, Rock Lodge, Vaalwater, 014, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4kMzwpVBU7yiItDqYbDJHTMYITSG6pkNVq6SwuKYerkNkH41fY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Bakkerspass Road Rock Lodge 014 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.287350576042 28.035471903765
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za