Rocklands Eco Retreat
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R364, Rocklands Eco Retreat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rocklands Eco Retreat bied gerieflike vakansieverblyf in 'n selfsorgchalet tussen 2 berge in die bekende rotsklim-area, Rocklands, Suid-Afrika. Dit kan die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek wees.
Hierdie chalet bied slaapplek aan 2 gaste en is oopplan. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die slaaparea lei na die kombuisie wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n onderdakstoep buite met sitplek, braaigeriewe en 'n buitebad.
The Rocklands is 'n gewilde bestemming vir rotsklim en bied honderde roetes geskik vir verskillende vlakke. Daar word met rooibos, olywe en wyn in die vallei geboer wat gaste kan proe.
Slaapplek
’n Bespreking by Rocklands Eco Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ligging
- Langs die R364, Rocklands Eco Retreat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R364, Rocklands Eco Retreat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18