LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rockview Guest House | LekkeSlaap
+35

Rockview Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Rockview Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Julene H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om lekker te kon slaap in 'n bed wat nuut gevoel het.

Ons het navrae gedoen oor die omgewing se eetplekke. Wendy het verskeie plekke aanbeveel bv. Beavers Creek Coffee Farm en Ski Boat Club. Wat 'n aangename verrassing. Wat julle nie gesê het op julle advertensie nie is dat mens addisioneel moet betaal vir ontbyt.

Rockview Guest House se terugvoer

Hi Julene, dit was aangenaam om julle te huisves. Baie dankie vir die wonderlike gradering en ons is so jammer omtrent die ontbyt kwessie. Daar is n vermelding op die webtuiste dat onbyt ekstra is onder die opskrif: Ekstra Informasie, nie baie opsigtelik nie, so ons sal kyk daarna. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Bev, Wendy en Petro.

Rockview Guest House
Michael M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Gesin met tieners

I stayed very well.

It was so nice to stay with you.

Rockview Guest House se terugvoer

Dear Michael, thank you for staying at Rockview and for taking the time to review our establishment.
We strive to make our guests as happy and comfortable as possible. Your rating of 1 out of 5 for cleanliness and 2 out of 5 for security is of great concern to us.
We would appreciate you sharing your concerns with us, so we can address these matters and hope to welcome you back to Rockview again.
Kind regards
Petro, Bev & Wendy

Rockview Guest House
Gladys N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys N
Gesin met klein kinders

Excellent stay. Accommodating staff.

Amazing place. Will definitely book there again.

Rockview Guest House se terugvoer

Thank you Gladys, we enjoyed having you with us and will love to welcome you back anytime in the future. All of the best for you and your family in the new year

Rockview Guest House
Klaas D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi verblijf vlak bij strand en winkels.

We hadden een erg ruime en schone kamer. Het was qua inrichting iets gedateerd, maar alles was goed. Het ontbijt was heerlijk. Wij hadden een kamer met ruime badgelegenheid en een super uitzicht. Erg dicht bij het strand.

Reinholdt H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinholdt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut elke oomblik werd.

Ons was warm verwelkom en Petro en haar staf het al ons verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer by julle kom kuier.

Dirk J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk J
Enkelreisiger

Goed geleë vir verteenwoordigers.

Daar is geen DStv in die kamers nie. Geen WiFi om werk te kan doen nie. Kamers is goed genoeg ingerig, maar die meubels is oud. Linne was skoon.

Lily R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily R

Ons het baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier by Windsor Gastehuis. Almal was vreeslik vriendelik en ons het baie tuis gevoel.

Billy T - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, heerlike ontbyt. Baie vriendelike verwelkoming deur personeel. Sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Die verblyf in Windsor Guest House het ons kuier in Port Edward baie aangenaam gemaak. Die personeel onder leiding van Petro is baie vriendelik en behulpsaam. Petro se inligting oor plekke om te besoek is puik.

Wynand P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wynand P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is nie soos geadverteer nie.

Parkeerplek is beperk en die netheid van die klerekaste is 'n groot probleem. Die vriendelike ontvangs en behulpsaamheid van die gasvrou en personeel moet gekomplimenteer word, maar dit was die swakste in terme van netheid van die 5 gastehuise wat ons gebruik het. Die klerekaste moet dringende aandag kry en algemene netheid is nie op standaard nie.

Grizelda L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing - sal dit weer besoek!

Ek het elke oomblik geniet. Petro was baie oulik en behulpsaam met aanwysings tot besienswaardighede in Port Edward. Kamers was mooi en ons het die see-uitsig by boonste kamer geniet. Vir die prys wat ons betaal het, kry ons baie daaruit!

Amanda N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda N
Gesin met tieners

Nie goed nie.

Op die internet sê hulle daar is 'n kroeg beskikbaar. Daar is wel 'n kroeg, maar dit is nie in werking nie. Daar is ook een braai vir 8 kamers. Al die speletjies het dele weg. Die pooltafel se balle is weg. Daar is vir ons gesê dat ons die yskas in die kombuis kan gebruik. Vir 3 dae het die ding nie koud gemaak nie. Die dame het toe 'n ander een aangeskaf en in die kroeg-area gesit. Ons het ons goed in die kroeg-area gesit maar omdat die plek in die aand teen 20:00 gesluit word, het ons ons goed in die yskas in die kombuis gesit. Die eienaar het toe gesê ons mag niks daarin sit nie. So in die aand kon ons nie by ons koeldranke en drank uitkom nie. Die plek is oortrek met miere in die kamers maar tog niks in die kombuis en eetsaal nie. Sal graag 'n sertifikaat wil sien wat toon wanneer laas die plek behandel is vir goggas.(Pest Control). Ons moes self vra vir melk, koffie en suiker in die aand. Ons was 3 mense maar hulle gee vir ons 4 suikers, 2 koffies en 2 melkies. Ons het vir 7 dae lank dieselfde ontbyt gehad. Graanvlokkies (2 verskillendes), sousbone, eiers, spek en dieselfde sap, joghurt, piesangs en appels.

Jeroen G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeroen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality and friendly staff.

A nice place to stay in Port Edward. The rooms were clean and spacious. The breakfast was okay.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrow-laan 180, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5ee897d62b0e546e5aa86faa68f4544d54542540bc82c4c4788c1d450995423f413d07ff64c0ba518073772fe770a1b321e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 180 Harrow Avenue Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.051941320298 30.227658748627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!