Rockwell 613
4 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 32 Prestwich Street, Unit 613 Rockwell Building, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rockwell 613 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Rockwell-gebou in De Waterkant. Dit bied panoramiese uitsigte oor die stad.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, broodrooster, ketel, koffiemasjien en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n uitsig oor die stad. Daar is 'n slim-TV en gratis, onbeperkte WiFi.
Gaste het toegang tot 'n swembad, gimnasium, aangewese en veilige parkeerplek en restaurante in die gebou.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 81
Resensies 310
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 32 Prestwich Street, Unit 613 Rockwell Building, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Prestwich Street, Unit 613 Rockwell Building, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang