LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rocky Bay Resorts | LekkeSlaap
+17

Rocky Bay Resorts

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Rocky Bay Resorts
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petro S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, het net 'n dakkie op die stoepie gekort.

Hoogs aanbeveel om dakkie vir elke eenheid se stoepie op te sit. Wou buite sit maar a.g.v. reën moes ons binne sit.

Francois R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Gesin met tieners

'n See-vakansie soos ek kon onthou as kind. Absoluut heerlik!

Hierdie is nog 'n juweel langs ons mooi kuslyn. Op die strand met die mooiste rotse en 'n heerlike stukkie swemarea.

Willem S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly, baie naby die strand.

Melissa J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Gesin met klein kinders

Amazing experience.

Cabin was very clean and neat. Spacious enough for the family. Very compact. Excellent service from the cleaners. Lots of fun activities for the kids. Beautiful and peaceful place. Really enjoyed our stay.

Rocky Bay Resorts's terugvoer

Good day Melissa,

Thank you for the great review

Rocky Bay Resorts
Adri S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar baie lekker.

Baie lekker gebly, alles wat nodig is, is beskikbaar, daar is geen tekort aan enige iets nie. Skoon en netjies, kan werklik aanbeveel vir kort of lang verblyf. Julle sien ons volgende jaar weer tydens die Sani2C.

Rocky Bay Resorts's terugvoer

Thank you for the great review, we look forward to seeing you next year!

Rocky Bay Resorts
Illse N - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse N
Gesin met klein kinders

Heerlik, heerlik, heerlik!

Wonderlike plekkie met al die nodige tariewe en ideale blyplek vir mense met jong kinders!

Penny P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Penny P
Gesin met tieners

Enjoyed our stay, log cabin was comfortable, and the beach was great.

We enjoyed our stay, the log cabin was spacious and perfect for relaxed braais and get togethers. The beach was pretty and was perfect for both walks and swimming. Dolphins playing in the waves were an added bonus.

Danica B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie met familie.

Ons het ons verblyf baie geniet en is beïndruk met die professionele manier waarop Rocky bay bestuur is.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 105 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou hoofweg, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOTkwYTg2LWNjMzQtNGVlOC1hNzIwLTg3MTA1MWFmNzU5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Old Main Road Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.335472436434 30.734338760376
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!