Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Drift Private Nature Reserve

Oord
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Plaas Kaalbooi JT 386, Waterval Onder, 0000, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rockydrift Private Nature Reserve is sowat 290 km vanaf Johannesburg op die N4 in Waterval Boven-/Mbombela (Nelspruit) se rigting en is geleë in 'n vallei van ongeveer 257 hektaar met van die mooiste berglandskappe wat die Waterval Boven-distrik moontlik kan bied. Die klimaat is tipies dié van 'n somerreënvalstreek.

Rocky Drift Private Nature Reserve bied verblyf in 4 selfsorgkothuise, 1 glamping safari-tent en 6 eksklusiewe kampeerplekke. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeirewe en daar is 'n sitarea met 'n platskerm-TV. Die Owl Kothusi het ook 'n gasoond. Al die kothuise het 'n kaggel en braaigeriewe.

Die kampeerplekke is goed gespasieer, skaduryk en gelyk. Hulle het ook elk 'n krag- en waterpunt. Die ablusiegeriewe bestaan uit aparte toilette, wasbakke en stort vir vrouens en mans. Die gemeenskaplike opwasarea is skoon en het baie warm water. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Elke luukse safartent bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n gedeeltelik-binne en suite-badkamer met ’n stot, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit ’n yskassie, braai, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.

Die natuurlike watertoevoer word gevoed deur die Joubertspruit-sytak van die Elandsrivier wat sy skoon en vars water van die hoogste bergpieke af kry. Die natuurreservaat is ekologies afgesonder en bied 'n tuiste vir 'n groot verskeidenheid dierlewe en plantegroei.

Die kloof en die hange van die vallei is ryk in natuurlike en Suid-Afrikaanse geskiedenis en was op 'n stadium die tuiste van President Paul Kruger se kommando gedurende die tyd van sy ontsnapping van ballingskap via Lourenco Marques (Maputo). Sirkelvormige kliplaers met die ou Martini Henry-geweerpatrone en emaljebekers wat gebruik is deur die boere en verkenners word soms nog op die perseel opgegrawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 66 resensies vir Rocky Drift Private Nature Reserve
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 14

Ligging

  • Erfdeel 3 van Plaas Kaalbooi JT 386, Waterval Onder, 0000, Mpumalanga
  • Gaste dink Rocky Drift Private Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Plaas Kaalbooi JT 386, Waterval Onder, 0000, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba6a637470c72c6f62537b5666209ea4695213c7009d6a39bb55dcc6caa1e49177f8c74763f6a475dddf3ad2ad4f1e67a664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Portion 3 of Farm Kaalbooi JT 386 Waterval Onder 0000 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.653944 30.37545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem