Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Road Mountain Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Cherise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Rocky Road Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ashley A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig romanties privaat gerieflik.

Die naweek was baie lekker. Die huis is privaat en rustig. Die kombuis het alles wat jy nodig het. Die swembad het ons baie verbaas, hy word baie warm en hou ook lank die hitte. Die handmat is ook baie romanties en lekker om te gebruik. Die eienaars is ook vreeslik vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en 'n fantastiese atmosfeer. Ons sal julle vir seker weer sien.

Dankie vir 'n heerlike wegbreek. Dit was so broodnodig gewees en julle plekkie was net perfek!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical.

Beautiful stay and the owners assisted whenever we had glitches.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Heerlike wegbreek geleentheid vir 2 mense. Als is pragtig en netjies. Julle gaan ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anree B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anree B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a relaxing weekend away with your partner.

A lovely setup with great amenities. Loved the fire pit, braai and high-end finishes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azalea-weg Erfdeel 90, Flora Park AH, Pretoria, 0200, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3398d68acfa0de376ea939c79f59fa5f08bce0d4a16cf46b22fe9eb988aa8437020feff9cdc6b727fc52b8f05022eb265383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Azalea Road Plot 90 Flora Park AH 0200 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762879912687 27.950890211855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem