Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1: Suite met 'n balkon
- Slegs verblyf
- Kamer 2: 2 enkelbeddens in 'n bungalow
- Slegs verblyf
- Kamer 3: Dubbelbed-bungalow
- Slegs verblyf
- Kamer 4: Dubbelbed-bungalow
- Slegs verblyf
- Kamer 5: Dubbelbed-bungalow
- Slegs verblyf
- Kamer 6: Dubbelbed-bungalow
- Slegs verblyf
- Kamer 7: Selfsorg-gesinseenheid
- Slegs verblyf
- Kamer 8 & 9: Selfsorg-gesinseenheid
- Slegs verblyf
Huisreëls
Geen harde musiek of partytjies word by die verblyf of in die omgewing toegelaat nie.
Die maak van vuur, op enige plek buite die aangwese kaggel/braaiplek, is weens sekuriteitsredes heeltemal verbode.
Rook word nie in die kamers of kothuise toegelaat nie.
Gaste se privaatheid word gerespekteer en personeel sal nie die eenhede tydens gaste se verblyf betree nie.
Indien gaste hul eenhede wil laat skoonmaak, stel asb. die ontvangs dienooreenkomstig in kennis.
Sien besonderhede om in te vlieg hieronder:
S 021°11’16” - O 016°03’44”
NA-0054 (4600 voet bo seevlak)
Radiofrekwensie: 124.8
Aanloopbaanlengte: 1100 m - grond
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 217, C33, P O Box 640, Omaruru, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang