+43
Gastehuis in Calvinia

Rolbos Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Andries F
1 nag
5.0
Apr 2026

Baie aangename en rustige verblyf. Baie lekker rustige oornag verblyf. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker! Ons eerste besoek aan die streek en het dit baie geniet. Ja, die verblyf was perfek. Die eienaar was baie vriendelik en gasvry. Ons is ge-upgrade na groter akkommodasie sonder enige ekstra betaling. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Gerhard en Lynette, ons is dankbaar dat julle veilig terug is by die huis. Dit was ons voorreg om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Groete.

Anika W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ongelooflik lekker. Vriendelike gasvrye ontvangs. Pragtig en netjies. Rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Anika, wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet en hier te ontvang. Julle was pragtige en netjies gaste, en julle is enige tyd weer by ons welkom! Ons hoop ons sien julle gou weer. Mooiloop, vrede en goeie wense. Joey

Elzabe B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Warm Karoo gasvryheid. Wat 'n hartlike ontvangs van die gasvrou! Sy het ook vooraf kontak gemaak met ons om uit te vind van ons behoeftes. Ons verblyf was eksie perfeksie! Skoon en netjies met koffie en beskuit en 'n gerieflikheidsyskas. Lugreëling in die warm Karoo was 'n lafenis. Die heerlikste ontbyt het ons verblyf op 'n hoë noot afgesluit. Baie dankie, ons kom bly weer daar in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Elzabe, dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was so 'n voorreg om julle te ontmoet en hier te ontvang! Julle was "eksie perfeksie" gaste! Ons vertrou regtig ons sien julle weer in die toekoms. Mooiloop. Joey

Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie en vriendelike mense. Baie lekker, dankie. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz M
1 nag
5.0
Jun 2024

Joey went out of her way to accommodate our meal needs. Comfortable accommodation. Exceptional host. Good location for overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Liz, you and your company were great guests. We would love to host you any time in the future again! Wishing you everything of the best for the new season in your lives. Warmest regards, Joey

Johan P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die blyplek was netjies en skoon. Geriewe was in goeie toestand. Die verblyf daar was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Baie dankie, Johan, dat julle gekies het om hier te kom oorbly. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Groete, Joey

Alma M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie skoon en netjies. Ons gasvrou was nie daar nie, maar ons is telefonies bygestaan. Net 1 aand oorgeslaap, alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Baie dankie Alma. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Joey

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

PuiK. Baie goeie ontvangs en die beste ontbyt in enige gastehuis ooit. Welgedaan aan Joye vir gasvryheid. Julle personeel is puik. Julle blyplek is puik. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Rolbos Guest House
Susan, dit was ons voorreg om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Groete, Joey

Annalise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Plek was baie mooi skoon. Baie lekker gebly en geslaap. Plek is netjies en skoon. Gasvrou was baie vriendelik en gaaf. Vir ons kamer met dubbel bed aangebied ipv kamer met enkelbeddens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joey
Rolbos Guest House
Annelise, ek is hartseer dat ek julle die oggend met vertrek gemis het. Ons was bevoorreg om julle te ontvang. Vriendelike en gawe mense sien ander vriendelike en gawe mense raak. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Groete en seën, Joey

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MzE1Yjg4LTUyMTYtNDJjYi05YmEwLTAwMjk4MTZmODAxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 15 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.465936 19.779892

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang