+23
Selfsorg in Parys

Rolo Whispering Waters

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ulrika M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Perfekte wegbreeknaweek. Alles was perfek. Ruim vertrekke en pragtige slaapkamers met en suite badkamers. Die tuin pragtig en swembad omhein wat perfek was met ons 2 jaar oue kleinkind. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nosajeni M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

We enjoyed our stay at Rolo House. If you need a relaxed environment. Rolo House is the best. Lorette, thanks for caring and for your good service. Will definitely call again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Absolutely wonderful place. We had such a wonderful stay at Rolo House; everything was perfect, the bedrooms were nice and comfortable the living and entertainment area was awesome and my fur babies were safe and sound (even after a unexpected escape).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Rolo Whispering Waters
Thank you, Cherie, You and those lovely fur babies are more than welcome back.

Schalk V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2019

Omgewing baie mooi en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2019

Lekker gebly. Baie lekker huis, baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
Kort verblyf
4.8
Mrt 2019

Fantasties en het voldoen aan al my verwagtinge. Dit is baie veilig, veral toegekampte swembad met kleinkind van 2 jaar. Gereiflik naby alles. Sou graag 'n potjie wou maak met al die beurtkrag, maar daar was nie 'n potjie nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Rolo Whispering Waters
Potjie is 'n goeie idee - saal aandag gee. Dankie vir voorstel.

Francois P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2019

Uitstekend. Sal Rolo House definitief aanbeveel. Lorette het ons tuis laat voel. 'n Naweek daar is net te kort. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Letitia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2019

Heerlike ruim blyplek. Kan aanbeveel veral vir groot gesin. Goed toegerus. Goeie beddens en heerlike ruim kamers.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2019

Gemak en pret! Ons het 'n heerlike tyd gehad by Rolo House, baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lana N
1 nag
5.0
Jul 2018

Perfek, perfek, perfek! Pragtige, luukse en netjiese huis met die perfekte ligging in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Rolo Whispering Waters
Baie dankie, ons hoop om julle weer te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

2879 Guineafowl Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dc01618ffe615f7f07dfeca59afcabbf9adf57f476b3f90ddb8350bff201a0c570997778d631b97b3fd57f71097acb406c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 2879 Guineafowl Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.893860808078 27.459396421909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang