LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rolo Sports House | LekkeSlaap
+13

Rolo Sports House

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-laan 3162, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rolo Sports House is op die Parys Gholflandgoed ongeveer 600 m vanaf die Vaalrivier se oewer geleë. Daar is verskeie doendinge op dié veilige en rustige landgoed. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Daar is 'n ruim vermaaklikheidsarea, 'n ingeboude braai, onderdakstoep en 'n pool-tafel.

Dié huis het 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Al die slaapkamers het en suite-badkamers en spieëltafels wat as 'n werkstasie gebruik kan word. Elke kamer het sy eie balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser, yskas, wasmasjien en tuimeldroër.

Die swembad-area het 'n aparte badkamer en 'n stoomkamer. Dié area kan toegemaak word om 'n kind-vriendelike area te skep.

Slaapplek

’n Bespreking by Rolo Sports House sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Rolo Sports House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Blue Crane-laan 3162, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Rolo Sports House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-laan 3162, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApUMKAh1Rx5DTxJYrNavLEQgj96wZvAYTESoRnHMhrH2pTGB70G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 050  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 3162 Blue Crane Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.882708 27.484209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!