Rolo Sports House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Klein honde is welkom met vooraf reëling.

Die binnenshuise swembad is verhit, behalwe gedurende Junie, Julie en Augustus. Die maksimum watertemperatuur is 28 °C. Swembadreëls, wat in die swembadarea vertoon word, moet te alle tye nagekom word.

Die huis is geleë op 'n gholflandgoed omring deur residensiële eiendomme, en 'n rustige omgewing moet dus gehandhaaf word. 'n Lae geraasbeleid geld te alle tye, en die landgoed behou die reg voor om gaste te versoek om die perseel te verlaat indien dit nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3162 Blue Crane Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9678ca0624a60f7b80c795002f4d1c09f9eb7e7849427942a048c4a95f96c9b1493ff42cc67c7491845bc69d0c750efa9f4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 3162 Blue Crane Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.882708 27.484209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang