Romilly Holiday Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Romilly Holiday Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel met pragtige see- en berguitsigte in die veilige Romilly-kompleks op die Strand se Goue Myl. Die woonstel is volledig ingerig en is die ideale blyplek vir gesinsvakansies en wittebrode. Daar is verskeie winkels en restaurante naby.

Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en uittrek-enkelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamerarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n toegeboude balkon met pragtige see- en berguitsigte.

Slaapplek

'n Bespreking by Romilly Holiday Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Romilly Holiday Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false