- 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Romney Street, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Romney Park Luxury Apartments bied gehalte-verblyf in smaakvol versierde woonstelle in Groenpunt, 'n prominente en nuwerwetse woonbuurt van Kaapstad. Besoekers het 'n groot verskeidenheid van besienswaardighede en doendinge soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry, en verskeie kossoorte.
Die verblyf beskik oor eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- of drieslaapkamer-woonstelle. Elke woonstel is smaakvol versier en het 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is 'n goed toegeruste kombuis, en suite-badkamer, lugversorging en 'n ruim leefarea in elke eenheid.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi, veilige parkeerplek en gaste het toegang tot sekere DStv-kanale.
Die gebou bied 'n koffiewinkel, kroegarea, konferensiegeriewe en afstandbeheerde toegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Romney Street, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Romney Park Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Romney Street, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang