Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondebosch Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbine-weg 13, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rondebosch Cottage is 'n pragtig gemeubileerde tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Rondebosch. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en spog met 'n oopplan-slaaparea en 'n moderne en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n tafel met sitplek vir 2. Gratis WiFi en 'n platskerm-TV met stromingsdienste is beskikbaar.

Gaste kan in die privaat tuin langs die kothuis ontspan en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Rondebosch Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Rondebosch Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priya Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 11

Ligging

  • Columbine-weg 13, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rondebosch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbine-weg 13, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf76b4464c8123a59ce8eeb8425d928074fc471a42489a3060804fb5f9dfe29ceb7fef7f249afddfb1fed9c22736a7583dd37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 13 Columbine Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9732552 18.4895065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem