Rondebosch Eco Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rondebosch Eco Cottages is op 'n werkende beesplaas 6 km buite Middelburg geleë. Dié idilliese wegbreekplek is tussen wilgerbome op die oewer van die Klein Olifantsrivier geleë.

Verblyf word in 3 selfsorgkothuise gebied. Daar is 2 kothuise wat elkeen slaapplek het vir 4 gaste en 1 kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Elke kothuis het 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Elke kothuis het 'n platskerm-TV, gratis WiFi en 'n kaggel.

Daar is meer as 50 voëlspesies in die area, wat dit die ideale bestemming vir voëlliefhebbers maak. Daar is ook sebras, blesbokke, volstruise en rooiduikers op die plaas.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rondebosch Eco Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 240 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za