Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondekuil Estates

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Rondekuil Estates
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nolan T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolan T
Enkelreisiger

Oor die algemeen 'n baie rustige plek om van die gewoel van die stad weg te kom.

Baie lekker gebly, kamer was netjies en skoon, asook die gemeenskaplike sitkamer en klein kombuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denese C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denese C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Lekker geslaap, ja, matras is heerlik, maar dit stop daar. Plekkie kort 'n goeie "update". Bedlampie het nie gewerk nie, kussings heeltemal pap, matte lyk vuil, klerekas se deur het 'n stukkende plekkie of verlore knop. Waterdruk by stort was Dinsdagoggend baie swak. Kopstuk staan los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Enkelreisiger

Peaceful, except for the heat.

It was lovely and quiet, my only complaint is that the room is incredibly hot and the fan is too high up to be of any help. Other than that, it's a beautiful room and very comfortable and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randall H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Randall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenery and relaxing atmosphere.

Overall, good with no problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sancha Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sancha Z
Saam met vriende

In short, we didn't want to go home.

It was so surreal. Loved it. Would definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seipati M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati M
Enkelreisiger

The place is outstandingly beautiful and very peacefully quiet.

I had inner peace and the place is extremely safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jesse N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jesse N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie in die stort pas nie maar die res was perfek. Groot skoon bed met als wat jy nodig het.

Dit is baie rustig, skoon en gemaklik. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer die plek besoek. Sal net voorstel om die stort dalk uit te sort, want ek kon nie deur die deur pas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lex K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lex K
Gesin met tieners

Rustige verblyf uit die stad se gewoel.

Vriendelike ontvangs, en rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met vriende

Was baie lekker rustig en mooi omgewing.

Ek sal net die braai toerusting meer wou gehad het bv. 'n braaibak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franciske M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franciske M
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier in die yslike rondawel.

Groot spasie was heerlik asook. 3 afsonderlike kamers plus solderkamer. Een kamer met koninggrootte-bed heel apart van ander kamers was 'n onverwagse bonus! Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het. Selfs 'n haardroër. Genoeg komberse en handdoeke. Die tuin word mooi in stand gehou en dis lekker om sommer net ongesteurd rond te stap. So stil en rustig, niemand pla nie. Oom Richard het ekstra moeite gedoen toe daar iets agtergebly het. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniella D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella D
Besigheidsreis

Lieflik.

Baie rustig en fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carol V

Teleurgesteld.

Die foto's op webtuiste is glad nie soos die plaas tans lyk nie. Baie oud en kort aandag. Ons moes vra om geskuif te word na my dogter allergiese reaksie gekry het in die Ou Plaashuis. Die huis was vol spinnekoprakke en kokkerotte, wat aandui dit was nie skoongemaak vir ons aankoms nie. Die plaashuis moet dalk nie meer vir gaste gebied word nie. Die akkommodasie waarna toe ons geskuif was, was beter maar is nooit skoongemaak tydens ons verblyf nie, selfs al word daar aangedui dat skoonmaakdienste is daagliks. Die gesamentlike eetsaal vir die akkommodasie is ook verouderd en nie so skoon dat dit aangenaam sal wees om daar te eet nie. Die verblyf by Rondekuil het 'n demper op ons vakansie gesit, ons is teleurgesteld en sal nooit weer Rondekuil besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Rustige, landelike omgewing met 'n mooi sonsondergang.

Die atmosfeer by die rondawel is baie rustig met genoeg speelplek vir jong kinders en energieke jong mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is luuks en alles wat die selfsorg-reisiger benodig is daar.

Sal enige tyd hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renay K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renay K
Gesin met klein kinders

We really had a peace and quiet stay at Rondekuil Estates. And we enjoyed every moment.

We love the views from the back veranda from the Valley House. The surrounding area really made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Gesin met tieners

Dierevriendelik.

Netjiese verblyf en alles wat mens nodig het. Dit is ‘n bonus dat ek my klein hondjie wat altyd saam met ons reis kon saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig op die plaas. Dit was fantasties!

Geskik as jy 'n funksie bywoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvis R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle is baie hulpvaardig en stel hulle kliënte eerste.

Die blyplek is baie skoon en baie goed ingerig. Personeel is baie vriendelik en ontvanklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorgebly te Rondekuil oor naweek vir kleinkind se verjaarsdag. Lekker kuierplek!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoogte Pad, Durbanville, Kaapstad, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa19f3eafe937cb778c8a84ac7e15629948eb4e6d348b4c48ffd64e03ac498876fb8169c821da782abffca69e67edf324159d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Malanshoogte Road Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.734432652751 18.611203079224