+43

Rondekuil Estates

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoogte Road, Durbanville, Cape Town, 7551, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rondekuil Estates is net 10 minute se ry vanaf Durbanville en 25 minute se ry van die hartjie van Kaapstad af. Die landgoed word omring deur golwende heuwels en dit bied asemrowende uitsigte op die Boland se berge en skilderagtige Tafelberg.

Rondekuil Estates beskik oor 10 aparte eenhede wat privaatheid en gerieflike verblyf bied. Daar is 5 Country Lodge eenhede, 2 Old Farm Houses, 2 Leeulaagte Cottages, en 1 Rondawel. Country Lodge het 1 badkamer met 'n en suite-badkamer en 'n ruim, oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Dit het grasdakplafonne en die vloere is geteel. Daar is 'n knus kaggel en die eenheid het 'n balkon met uitsigte oor die wingerde. Dit het 'n omheinde grasperk waar kinders kan speel en troeteldiere binne kan bly. Country Lodge 2, 3, 4 en 5 het elk 1 badkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Al die eenhede het patio's met pragtige uitsigte.

Die Old Farm House 1 bestaan uit 2 ruim selfsorgwoonstelle. Daar is 'n patio met uitsigte oor die tuin en velde. Hierdie woonstelle, wat ook troeteldiervriendelik is, word gewoonlik vir medium- tot langtermynverblyf bespreek, maar is ook beskikbaar vir korttermynverblyf. Old Farmhouse 2 het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, volledig toegeruste kombuis met graniettoonbanke, 'n yskas, mikrogolfoond, binnenshuise braai, tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n beskutte braaiplek en swembadarea tussen die twee huise.

Die Rondawel is met 'n Afrika-tema ingerig en dit bied slaapplek aan tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers deel 'n gesinsbadkamer. Die rondawel het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamerarea asook 'n ontspanningskamer op die tussenverdieping.

Bykomende geriewe en dienste sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens, TV's met DStv en gratis WiFi vir alle gaste in.

Ons konferensiegeriewe is geskik vir tot 180 afgevaardigdes, so dis ideaal vir klein troues, partytjies of spanbousessies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Leigh V
Gesin met klein kinders
5.0
Everything we needed. Seamless check-in and check-out process. Friendly and helpful staff. Everything up to standard and we thoroughly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Ardi C
Saam met lewensmaat
5.0
All-round great little place to stay at. Lovely place. I only wish I had taken the bigger cabin.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Antionette E
Besigheidsreis
5.0
Farm joy. Enjoyed hospitality, friendly, helpful, caring.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Dean S
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. We had an amazing stay. The hospitality is great, the place is neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Stehan V
Saam met vriende
5.0
Perfect, great view! Did not actually spend a lot of time in the venue, we had a wedding nearby. But very nice stay, would 100% recomme...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Malanshoogte Road, Durbanville, Cape Town, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rondekuil Estates het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoogte Road, Durbanville, Cape Town, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa19f3eafe937cb778c8a84ac7e15629948eb4e6d348b4c48ffd64e03ac498876fb8169c821da782abffca69e67edf324159d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Malanshoogte Road Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.734432652751 18.611203079224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang