Rondevoux 25
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R670 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rondevoux 25 is in Margate geleë en bied 'n uitsig oor die Blouvlagstrand. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende en stapafstand van geriewe en doendinge af.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n toonbank met stoele en die eetarea het sitplek vir 6. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met stoepmeubels en 'n gasbraai.
Die gebou bied 'n hysbak en daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by Rondevoux 25 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harleystraat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom