Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Selfsorg in Saldanha

Rondom Ons 2

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Van Spilberg Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rondom Ons 2 is 'n selfsorg-eenheid in Saldanha. Dit bied asemrowende see-uitsigte en 'n ontspannende en gerieflike basis vir strandliefhebbers en paartjies.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n mikrogolfoond sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan 'n bekoorlike balkon met see-uitsigte geniet. Die eenheid is sentraal geleë en naby Langebaan, Paternoster, St Helenabaai en Velddrif. Veilige parkering is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 19 Van Spilberg Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Van Spilberg Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9840c7063b7d4d2ecbe8f360ba2914cecaff6899be851b37d419b1245bc79c9fce3bac2478536cefa0b438040e63d880df09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 19 Van Spilberg Straat Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.999271250492 17.940175549074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang