by Roode Bloem Farm House | LekkeSlaap
+53

Roode Bloem Farm House

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Roode Bloem Farm House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Evert V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert V
Saam met vriende

Pragtige plek en goed toegerus.

Vriendelike personeel en alles was gereed met ons aankoms.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Dankie Evert, veilig reis. Tim

Roode Bloem Farm House
Lanel V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil.

Baie geniet. Groot kombuis met alles was nodig is.

Karen W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W
Saam met vriende

Beautiful. Tranquil. A bit of paradise.

Very hospitable and a great place to stay.

Esme G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer, sal definitief langer wou bly.

Rustige atmosfeer, sal definitief langer wou bly.

Lani V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lani V
Gesin met tieners

Mooi, rustige omgewing en gawe diens.

Uitstekende waarde vir geld, alles wat ons benodig.

Michelle V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V
Gesin met tieners

Rustig en vriendelike atmosfeer.

Mooi uitsig en slaapgeriewe was baie goed!

Gerhard B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B
Gesin met tieners

Baie vriendelike diens. Gesellige, skoon plek.

Netjies en rustig. Mooi omgewing.

Eddie N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag plek op pad na Stilbaai.

Ons was baie gasvry ontvang en die plek het 'n heerlike atmosfeer.

Christie E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie E
Gesin met klein kinders

Somerkersfees.

Ons het welkom gevoel, heerlik op 'n ruim stoep gekuier en als was soos beskryf is op die webtuiste.

Deon R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Besigheidsreis

Goedkoop, goeie waarde.

Ongelooflike plek, mooi Karoo-plaas met ouwêreldse sjarme.

Cormarie L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cormarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, pragtig en natuurskoon.

Wonderlike gasvryheid, netjies en skoon, lekker geslaap.

Teunis J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teunis J
Gesin met klein kinders

Op pad terug van vakansie.

Oorlê-plek gesoek, baie tevrede.

Lani L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lani L
Gesin met tieners

Baie goed gelee - net in op 'n plaaspaadjie by die hoofpad.

Perfekte oornag plek. Netjiese plaashuis met alles wat nodig is om te oornag. Lekker fietsry roete ook gedoen die oggend voor ons weg is. Pragtige wêreld.

Charmaine V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Die mooiste plek om te rus en fiets te ry!

Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die swembad is lekker om te geniet na 'n lang warm dag se ryery in die motor. Die sterre/hemelruim in die aand is iets besonders om te beleef. Die fiets roete deur Pretorius Kloof bly asemrowend!

Christiaan S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S
Enkelreisiger

Goed gelëe, skoon en gasvry.

Was op pad na PE en het oorna verblyf benodig, dus was Roode Bloem my keuse.

Theunis B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornag-verblyf

Gemaklike beddens, stil omgewing en lugversorger.

Naomi D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Kom gereeld.

Gerieflik. Baie spasie. Hoef nie karavaan af te haak nie.

Coenie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Coenie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Ou huis, voldoen net aan die basiese behoeftes. In my opinie nie waarde vir geld.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Hi Coenie, jammar dat ons nie meer as die basiese behoeftes offer nie. Ons sal biekie kop krap en dink aan verdere verbeterings. Dankie. Tim

Roode Bloem Farm House
Sharon D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Lekker rustig en veilig, ons het gevind om in Graaf-Reinet dorp te oornag is glad nie lekker nie, want jy word oorval met bedelaars en voel nie veilig nie. Die kamer en badkamer het ons behoeftes ten volle gepas. Baie netjies en skoon. Goeie linne en kussings.Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorslaap in die toekoms.

Phillip P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P
Gesin met tieners

Tipiese Karoo-plaas ondervinding.

Balie lekker verblyf. Puik plaasdam swembad. Skoon en netjies. Veilig. Stil en rustig. Lugverkoeling.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Baie dankie Phillip, ons hoop die vakansie was lekker.

Roode Bloem Farm House
Anne C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

Wonderful, comfy farm stay.

Stayed in a large room with private shower and loo. Very comfy beds and clean. Had access to lounge and dining room and kitchen with all utensils, crockery, appliances etc. Bring your food with you or you can take the 15 minute drive into Graaff-Reinet to eat out. We were greeted on arrival by our host and shown the ropes and given his cell number if we needed anything. You can book a tequila tasting on the farm. Lovely, shady stoep to sit on. We had a very comfortable, most pleasant stay over on our way back to Johannesburg.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Thank you so much, Anne. A great 2020 to you all.

Roode Bloem Farm House
Mirna V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaas atmosfeer.

Baie skoon en netjies. Rustige plaas atmosfeer.

Helenus K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helenus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaaswegbreek.

Pragtige karaktervolle ou plaashuis met hoë plafonne, houtvloere en breë stoep, netjies, skoon, groot kombuis toegerus met alles wat jy nodig het, braaigeriewe met hout (R15), lekker toeganklik naby die hoofpad, maar ver genoeg sodat die verkeer geraas nie pla nie, stil grondpaaie om met jou fiets te ry, baie voëls, vriendelike gasheer, definitief werd om meer as een nag oor te slaap. As jy ‘n ligte slaper is, gaan die krakerige houtvloere jou wel pla wanneer mense in die huis loop.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om weer vir julle te sien.

Roode Bloem Farm House
Mariette S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Gesin met tieners

Pragtige en rustige verblyf.

Vriendelike gasvrye verblyf. Netjies en skoon en net waarna ons gesoek het. Beslis aan te bevele. Sal weer van diens gebruik maak.

Shaun S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S
Besigheidsreis

Ongelooflik rustig. Ek hoop om binnekort weer daar te oornag!

Tim (die eienaar) het ons trakteer met 'n praatjie (en proetjie) oor die Three Agaves Spirit (Tequila) en die geskiedenis van die plaas. Baie interessant!

Lindeque A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindeque A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie behulpsaam, goed gerus!

Aangenaam, behulpsaam en gerieflik! Skoon, netjiese verblyf, goeie rusplek.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Dankie, dit was 'n plesier.

Roode Bloem Farm House
Morag P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morag P
Saam met vriende

Gesellige, huislike ervaring. Lekker laataand gekuier om die groot kombuistafel.

Die tuiskoms na Roode Bloem Plaashuis na 'n besige dag en kuier op die dorp was sielsalig. Die stilte is onbeskryflik. Ons was 'n groep van 6 wat 3 kamers beset het. Alhoewel daar ander gaste ook in die huis tuisgegaan het was dit nie ongemaklik. Die reuse, goed toegeruste kombuis kon verskillende partye gelyk akkommodeer. Puik beddegoed, goeie beddens. Ons het nie van die ruim sitkamer gebruik gemaak nie omdat dit 'n rusbank of 2 kort. Die aandkuier, ons saam met ander gaste, in die kombuis en oggendkuier op die groot stoep was baie gesellig.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Baie dankie Morag, ons is bly julle het dit geniet. Die "Stoep Tasting" was 'n reeuse suksess vir die dorp.
Tim

Roode Bloem Farm House
Patrick B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy overnight stop.

We arrived late at night and left early and it was not a problem to them at all. Enjoyed the old farm style house with use of the large farm kitchen.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Thank you, Sandy. See you again some time.

Regards,
Tim

Roode Bloem Farm House
Cynthia H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia H
Saam met vriende

Lovely spacious house with original features.

We greatly enjoyed our stay at Roode Bloem which was sadly too short! The house is well equipped, clean with comfortable beds and large spacious bedrooms and en-suite bathrooms. Valley of Desolation 20 mins away was also a highlight.

Pieter B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Gesin met tieners

Rustige plaaservaring in n asemrowende omgewing

Ideale basis vir omgewing verken. Pragtige ou plaashuis met alles wat nodig is. Heerlik gekuier met ander gaste. Sal tog voorstel dat dam agter huis skoongemaak word vir 'n plaasdamswemervaring.

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Dankie Pieter.
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Ja, ons gaan definitief die dam reg maak, dit was 'n baie belangrike faktor in my kinderdae.
Alles van die beste,
Tim

Roode Bloem Farm House
Derek F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derek F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige landelike atmosfeer.

Dis 'n ou plaashuis wat onlangs opgeknap is met uitstekende kamers en aangeboude badkamers, van hoogstaande kwaliteit materiaal. Die beddens en linne is splinternuut en kraakvars. Die gemeenskaplike kombuis het alles wat benodig word vir selfsorg, terwyl daar oorgenoeg braaifasiliteite is. Uitstekende huisvesting naby aan Graaff-Reinet wat soveel besienswaardighede het, dit regverdig oorslaap. Ons sal weer benut. Die buitegboue, in aantog na die huis benodig egter aandag aangesien dit die aansig van die fasiliteite negatief beïnvloed. Beveel nogtans sterk aan.

Robert V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Gerieflik.

Mooi ou plaashuis. Rustig, behalwe vir die ander gaste wat nie die konsep van ‘deel’ verstaan nie. Andersins 'n ideale oornagbestemming.

Janine M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly, gasvry, alles is skoon, beddens slaap lekker, mooi ou plaashuis met mooi uitsig!

Roode Bloem Farm House se terugvoer

Baie dankie - hoop ons sien julle weer eendag. Tim & Liza

Roode Bloem Farm House
Hans M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M
Gesin met tieners

Kamdebo-gasvryheid in die oortreffende trap.

Ons ontvangs en verblyf was presies soos ons sou verwag het — eersteklas. Ons gasheer en -vrou het uit hul pad gegaan om ons tuis, gemaklik en ingerig te laat voel, en hulle het goed daarin geslaag. Ons hou van roetine en patroon, daarom sal ons beslis weer eerste daar navraag doen, sou ons ooit weer slaapplek in die omgewing soek.

Vanaf R820
R820 R656
per nag, vir 2 mense
Vanaf R820
R820 R656
per nag, vir 2 mense
Vanaf R820
R820 R656
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYjQxYzY2LWI1OTUtNDYyYS05ZTIyLTFhY2JlOTdmYzliZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820, nou Vanaf R656  per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Roode Bloem Farm Middleburg Road (N9) 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.173669102281 24.576120972633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem