LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Voëlklip

Rooftop Terrace

6 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 236A 11th Street, Voëlklip, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rooftop Terrace is 'n idilliese huis in Voëlklip, Hermanus wat pragtige berg- en see-uitsigte bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende en is naby Grotto-strand en Hermanus se middedorp.

Hierdie huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hooflsaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer bo het onderskeidelik 'n dubbelbed en enkelbed en gaste deel die badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer onder het 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die motorhuis. Dit lei na die sitarea met rusbanke en die balkon. Die tweede sitarea het rusbanke, 'n kaggel en binnebraai. Daar is TV's met Netflix en gratis WiFi.

Daar is 'n kuier-area, braai- en eet-area buite en nóg 'n kuier-area en etenstafel op die dak. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 81

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 236A 11th Street, Voëlklip, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooftop Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R3 936
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 936
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 936
per nag (plek vir 6)
Bespreek

236A 11th Street, Voëlklip, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb23dcb1005bd13bfb2df59c24bb07a6c1cdab2d5e3e82df13ab9d19f595d01efc6865f6f18d52e506b60e3c0404fdd3d5008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 936 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 236A 11th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.413044992514 19.290783610747