Rooiberg Safaris

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

In die skadu van die Rooiberge, in die middel van die Klein Karoo, is daar 'n plaashuis wat van vriendelikheid, gemak en die unieke kuier-atmosfeer waarvoor ons pragtige land so bekend is, aanmekaar gesit is. Die plaas beskik oor professionele wildbewaarders en ’n uitstekende sjef om in elke gas se behoeftes te voorsien.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Rooiberg Safaris bied 3 slaapkamers naamlik Koedoe, Gemsbok en Eland. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die kamers kan ook volgens gaste se voorkeur aangepas word. Die lodge kan as 'n eenheid of aparte kamers bespreek word. Elke kamer het 'n patio met ’n ongelooflike berguitsig.

Die lodge het 'n swembad, boma, braai-area, 'n 250 m²-patio, sit- en TV-area, eetarea en parkeerarea. Daar is 'n watergat sowat 80 m van die lodge af waar wild gereeld kom besoek aflê.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rooiberg Safaris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 000 R6 300 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false