Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Wild

Lodge
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, R327, Rooiberg Wild, Ladismith, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rooiberg Wild skuil in die skaduwee van die Rooiberg-berge in die middel van die Klein-Karoo. Dit is is op 'n reservaat wat 5000 hektaar groot is en spog met vrylopende wild en is 'n plek waar gaste aan die slaap kan raak met 'n Afrika-atmosfeer in die nag. Rooiberg Wild bied vriendelike Suid-Afrikaanse gasvryheid en 'n unieke atmosfeer.

Verblyf is beskikbaar in 7 kamers wat stylvol versier is met en suite-badkamers en stoepe met mooi natuurlike uitsigte. Elke kamer het 'n yskassie en WiFi. Die lodge het 'n sjef, gids en 'n privaat wildrit. Die lodge kan as geheel of apart gehuur word.

Verder is daar 'n swembad, boma, braai-area, stoep, sitkamer en kuier-area, 'n eetkamer en 'n parkeerarea. Daar is 'n watergat, net 80 m van die lodge af, wat gereeld deur verskillende diere besoek word. Rooiberg Wild bied 'n buite- en binne-restaurant met 'n pragtige uitsig op die berge en Towerkop. Alle maaltye is by die tariewe ingesluit en word volgens gaste se voorkeur voorberei.

Rooiberg Wild is die tuiste van rooihartebeeste, gemsbokke, elande, rooibokke, sebras, koedoes, kameelperde, volstruise en springbokke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Roete 62, R327, Rooiberg Wild, Ladismith, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, R327, Rooiberg Wild, Ladismith, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4892aaa99647c6aceea13b3d95829e5a9105dce488113a279a8b20b1871ce4e4407c602734d52482e71b66af0763eb4c16b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 2 mense Route 62, R327 Rooiberg Wild 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.588322 21.243431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem