Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiboklaagte

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Elne Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 64

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Rooiboklaagte
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jp W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jp W
Saam met vriende

Swak swak swak.

Te veel foute. Kon niks herstel in die tyd wat ons daar was nie. Swaar hek amper op my kind geval weens swak onderhoud. Baie ongelukkig met die plek. Steeds geen deposito terug ontvang na 'n week nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiboklaagte se terugvoer

Dear JP Wolmarans,

Thank you for reaching out to us and expressing your concerns regarding the processing time for your refund, as well as the resolution of any issues encountered during your recent stay with us.

We sincerely apologise for any inconvenience caused by the delay in your refund. We indeed inform our guests upon check-out that refunds typically take between 7-14 days to be processed. However, we understand that this delay can be frustrating, and we appreciate your patience as we work to expedite this process for you.

Rest assured, your refund is currently being processed, and we are actively monitoring its progress to ensure it is completed as swiftly as possible.

Regarding the concerns you raised during your stay, we want to assure you that they were addressed promptly and to the best of our knowledge as reported. Guest satisfaction is of the utmost importance to us, and we take all feedback seriously in our continuous efforts to improve our services.

Once again, we apologise for any inconvenience caused, and we appreciate your understanding and patience in this matter. If you have any further questions or require assistance, please do not hesitate to contact us.

Thank you for choosing Rooiboklaagte. We look forward to welcoming you back in the future and providing you with an exceptional experience.

Rooiboklaagte
Karien D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese huisie in die bos.

Baie mooi plek met netjiese fasiliteite en in die bos, wat ons wou hê. Al wat vir ons 'n bietjie van 'n "inconvenience" was, is die konsertina deure van die kuierarea en kombuis wat stukkend was. Dan moes mens omloop om by die kamers en boma te kom. Daar was ook nie vlakke lakens nie. In die somer is dit heeltemal te warm om onder 'n duvet te slaap, en die beligting in die kamers en kombuis/eetkamer area was nie voldoende nie. Die huis is ook basies teen die pad, en daar is heeltyd verkeer, selfs in die nag, so dis nie 'n afgesonderde huisie in die bos as mens rus en stilte verkies nie. Gelukkig het ons addisionele waaiers saamgevat, anders sou ons baie warm gekry het. Dalk kan julle aircons oorweeg vir die kamers. Verder was dit baie mooi en ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiboklaagte se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Rooiboklaagte
Ingrid J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid J
Saam met vriende

Olifant verrassing!

Ons is Vrydagnag wakker gemaak deur olifante wat deur die muurtjies gebreek het en kom bedding opeet het en paar goed omgegooi, geskrik maar was 'n belewenis om 'n gordyn oop te maak en dit is net olifante! Beddens slaap bietjie ongemaklik en die water moet mens eers mooi uitfigure voor jy kan stort. Ek dink dit sal wys wees om net te noem by die oorsig en omskrywing van die woning dat indien daar nie krag is nie soos gedurende loadshedding daar dan ook nie water is nie. Verder is die leefvertrek en kamers baie ruim en was dit heerlik om te ontspan sonder dat mense voel jy is heeltyd op mekaar. Ons het die Vrydag met aankoms R250 betaal vir skoonmaakdiens die Saterdag. Daar is slegs beddens opgemaak en skottelgoed gewas. Die braaier was nie skoongemaak nie en die "amok" van die olifante (wat ons vroeg Saterdagoggend gerapporteer het) was ook nie opgeruim nie. Eers toe ons die middag daaroor gaan kla het, want die prys vir skoonmaak en wat gedoen is stem glad nie ooreen nie, toe is dit gedoen. Verder het ons dit baie geniet in die bos en sal ons graag weer daar wil gaan bly, dalk vir 'n dag of twee meer. Dit is wel nou al 8 dae later en nog geen terugbetaling van die deposito wat betaal is met aankoms is al ontvang nie. Ek het ook op die vorige resensies gesien dat vorige mense ook met deposito-terugbetalings gesukkel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiboklaagte se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Rooiboklaagte
Marcus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcus S
Gesin met tieners

Die lodge was baie lekker. Die hooflodge, oopplankombuis, sit-, eetkamer is mooi en voldoende toegerus.

Die slaapkamerbeddens moet ten minste koningingrootte-beddens wees met goeie matrasse en kussings. Sponse in kussingslope werk nie. Persoonlik verkies ek geteelde vloere in 'n badkamer vir higiëne-doeleindes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiboklaagte se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Rooiboklaagte
Silumko R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silumko R
Gesin met klein kinders

Relaxing weekend away.

The Lodge is situated perfectly and being surrounded by the various wildlife was fantastic. The staff were friendly and hospitable. The lodge was secure and well-kept. The price is right for the weekend. We would refer people to Mabalingwe anytime. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiboklaagte se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Rooiboklaagte
Elmarie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Dit was baie lekker, maar.

Ons het nie water gehad tot baie laat die Vrydagaand nie - die waterpomp het getrip of iets. Ek sou gedink het vir die prys wat ons betaal het ons nie load shedding sou gehad het nie. My deposito is nog nie terugbetaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiboklaagte se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Rooiboklaagte
Vanaf
R5 973
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 973
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 973
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5b3558a6319f5ae741da82e626d6138a8233524611215b9072253d76718e040f83bf4213fd82edaddb38b5de8369813ab74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 973 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.843636856652 28.048513673957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem