LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooidam Guestfarm | LekkeSlaap
+2

Rooidam Guestfarm

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Magersfontein-plaas, Modderrivier, 8700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Rooidam Guestfarm is 'n selfsorgwoonstel wat op 'n privaat plaas in die Karoo in die Vrystaat geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die besige stadslewe. Daar is 'n 10 km-grondpad wat na die instansie lei.

Verblyf word in 2 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens aangebied. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Die kombuis is goed toegerus en sluit al die nodige toebehore in vir gaste om maaltye voor te berei en te kook, soos 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.

Die braaiplek buite is tot gaste se beskikking. Klein, goedgemanierde troeteldiere kan saamkom indien vooraf gereël. Ons bied ook veilige onderdakparkeerplek.

Rooidam Guestfarm is 26 minute se ry van Jacobsdal af wat die naaste dorp aan die plaas is. Kimberley is 40 minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooidam Guestfarm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Rooidam Guestfarm
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Klein Magersfontein-plaas, Modderrivier, 8700, Vrystaat
  • Gaste dink Rooidam Guestfarm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Vrystaat
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Magersfontein-plaas, Modderrivier, 8700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdVmbQjWZzyJNjBy5qqb3JdCo4jRxnHYs9UhqHopfXCD7ei9yp9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 4 Klein Magersfontein Farm Modderrivier 8700 Vrystaat 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -29.022694580522 24.769855588674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!