LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooihoek Farm House | LekkeSlaap
+15

Rooihoek Farm House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooihoekplaas, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rooihoek Farm House is naby Kabeljousrivier, Jeffreysbaai geleë, en bied moderne plaasverlbyf. Die huis is 5 km van Jeffreysbaai af, 7 km vanaf Supertubes en 1 km van Watergat en Zipline af.

Die huis het 3 slaapkamers en het slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is pragtig toegerus met moderne geriewe en het alles wat nodig is vir selfsorg.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het 'n onderdakstoep met braaigeriewe.

Die plaashuis is op 'n bergfietsroete en is ideaal vir 'n avonturier met talle doendinge soos verfbal en Ziplining naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooihoek Farm House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Rooihoek Farm House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rooihoekplaas, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rooihoek Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooihoekplaas, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXMa9LrjrZJu9fDHdb4xKqGdA7cKaGYu79FJsCmgWasNhHy71Vy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Rooihoek Farm Kabeljous 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -33.986258607388 24.897583723068
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!