4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Rooikrans Avenue, Botha Strand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rooikrans Cottage is 'n selfsorg-strandwoonstelletjie op die eienaar se perseel in Botha Strand, Groot-Brakrivier. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin wat op die Tuinroete reis.
Die kothuis is vir 2 gaste geskik en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis het ook 'n privaat tuin met braaigeriewe en is 2 minute se stap vanaf die strand.
Diere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Rooikrans Avenue, Botha Strand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Rooikrans Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Rooikrans Avenue, Botha Strand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang