Bredasdorp Akkommodasie by Room with a view | LekkeSlaap
+7
+7

Room with a view

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reunionstraat 18 , Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Room with a view bied oornagverblyf in Bredasdorp. Dié dorp bied verskeie kultuurdoendinge, asook historiese en kulturele besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 'n sonnige kamer met 'n privaat ingang in die eienaar se huis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamer word via trappe bereik en het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea en lei na 'n balkon. Neem asb. kennis dat daar nie 'n TV of 'n mikrogolf nie.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede sluit Heuningberg Natuurreservaat, Agulhas Nasionale Park, De Hoop Natuurreservaat en Bredasdorp Skeepswrakmuseum in. Daar is ook doendinge, soos voetslaan, perdry, wynproe en fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Room with a view sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.4 uit 5van 1 resensie vir Room with a view
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Reunionstraat 18 , Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reunionstraat 18 , Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlpTNq36QJzmeIVq2IjIBNeKFGsN8pCvcVbAIBM2f6IhYXpm9Nz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 18 Reunion Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.53514 20.03369
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za