LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+5
Selfsorg in Wierdapark

Roosboompies   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Charmaine V
1 nag
5.0
Jul 2026

Wonderlike verblyf! Vriendelike diens, skoon, netjies en rustig. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad. Die diens was uitstekend en baie vriendelik. Alles was skoon, netjies en rustig, wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het. Baie dankie vir julle gasvryheid – ons sal beslis weer kom en met vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Dankie vir jou terugvoering, Charmaine. Ons kyk uit vir julle... Sterkte met die aansterking van jou operasie.

Marisa N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Pragtige plek. Vreeslik goeie diens. Sal enige dag weer daar gaan bly. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Was vir ons 'n heerlike ontmoeting. En baie geluk met jou gradeplegtigheid, ons wens jou alles van die beste toe.

Ahmed Patel M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Excellent. One of the best places to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
It was a pleasure hosting you and your wife during your short stay with us. Would love to see you guys again!

Alta S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Goed. Ons het die netjiese fasiliteite en vriendelikheid baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Aangename gaste heerlik gesels, hoop ons sien julle binnekort.

Birgit R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Bekostigbaar, skoon, netjies, baie vriendelike mense. Ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Baie aangename mense, heerlik gesels. Area was super skoon en netjies. Hoop om julle weer te sien.

Francois S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie netjies en skoon, goed toegerus, detail en finesse. Vriendelik en gasvry. Baie aangenaam en rustig. Die eienaar is besonder vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Dankie dat julle ons weer gebruik het, en hoop om julle gou weer te sien.

Stefan M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Baie vriendelik ontvang en lekker geslaap in 'n ruim eenheid. Rustig en stil. Eenheid is baie ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Ons kyk vir julle volgende besoek, sommer lekker om vriendelike Vrystaters oor te hê.

Leon J
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Apr 2026

Dit was voorwaar lekker, alles werk en is skoon en netjies. Ja, beslis lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Wonderful to have met jou, hope to see you again...

Dalene M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend, gasvrye verblyf. Rustige, veilige, stil en skoon verblyf. Eienaars baie gasvry. Het ons vroeër geakkommodeer. Modern en mooi ingerigte verblyf met swembad en tuin uitsig. Kan dit hoog aanbeveel aan reisigers na Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Dit was werklik so lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die pragtige review, ons kyk uit na die volgende besoek......

Bradley K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Only stayed one night. It was great. Good value. Neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Great to have Australian people over. You are welcome back anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

201 Theo Street, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308dd2d0f8df60f0898ca8ab8bab8e38e8d22ccc61043e0130cef348fe3f0fbaf00fbe4df44e5d7fd1c9d3f952c4674e1a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 201 Theo Street Wierda Park 0159 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.852338426165 28.138787320819