Roosboompies

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bradley K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Only stayed one night. It was great. Good value. Neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Great to have Australian people over. You are welcome back anytime.

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie rustige omgewing, besonder netjiese woonstel. Baie vriendelike gashere. Baie netjies, bo-gemiddeld, goed toegeruste woonstel met 'n netjiese tuin. Baie vriendelike gashere. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Baie dankie vir die vriendelike resensie, sien uit om julle weer te verwelkom.

Coris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beste keuse wat enige reisende persoon kan maak. Die verblyf en die gasvryheid was absoluut uitstaande. Ons het gekom as vreemdelinge en het vertrek as vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Ons voordeur is altyd oop vir julle, geniet Suid-Afrika.

Charlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Ek het bitter lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Ons kyk uit vir julle volgende besoek..

Anlezette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Will recommend to friends and family. My husband and I had a wonderful stay. Will recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
You guys were brilliant guests, so nice to chat to. The area was super neat and tidy.

Leani N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles was 100% perfek. Baie lekker gebly. Gasvryheid en eenheid is tops. Dit is van nou af ons huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
So lekker om so nice mense te ontmoet, julle is welkom terug...

Helene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, aangenaam en rustig. Ons het heerlik gebly. Het al een keer vantevore ook daar oornag. Die eienaars is regtig baie aangenaam. Dit is stylvol ingerig, baie netjies en ons sal definitief weer daar oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Helene somer jou dadelik geeien. Julle is meer as welkom terug.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kon nie vir beter gevra het nie, baie dankie. Akkommodasie was meer as waarvoor ons kon vra. Eienaars was behulpsaam, vriendelik, en het ons tuis laat voel. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Was verseker 'n plesier om julle oor te he, baie aangename gesin. Area sprankel skoon ...

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Dankie Willem.

Cathy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful accommodation and Sonya and Robert are great hosts. Very enjoyable and memorable; definitely will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Cathy, you guys were perfect guests , and I can't wait to see you again...

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Theo Street, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308dd2d0f8df60f0898ca8ab8bab8e38e8d22ccc61043e0130cef348fe3f0fbaf00fbe4df44e5d7fd1c9d3f952c4674e1a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 201 Theo Street Wierda Park 0159 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.852338426165 28.138787320819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang