LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jan B
1 nag
5.0
Aug 2026

Good value. Nice and clean and conveniently located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher H
1 nag
5.0
Mei 2026

Comfortable. Helpful owner, very high standard. Good comfortable bed. All that I hoped for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Gideon
Rosa Villa
The studio was neat and clean when he vacated the studio. All was well.

Pieter D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal altyd teruggaan. Baie lekker gebly. Gasheer baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Gideon
Rosa Villa
Aangename mense, interessant vriendelik.

Abe B
1 nag
5.0
Feb 2026

Ter opsomming kan ek noem dat ons sonder klagte of stoornis gebly het en ek kan. Ter opsomming kan ek noem dat ons sonder klagte of stoornis gebly het en ek kan Rosa Villa en die gasheer aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Gideon
Rosa Villa
Studio was netjies gelaat en alles perfek.

Lionel N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Nice and cosy. Verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Gideon
Rosa Villa
Ons is bly julle het die oorbly geniet G. Steyl

Andre J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

One night in Hermanus at Rosa Villa. Very cute, simple accommodation with essential goodies for an overnight break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Gideon
Rosa Villa
One night in Sandbaai, Hermanus to remember. Risa Villa

Tersia J
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Baie gerieflik geleë vir al die plekke wat ons moes besoek. Ons het baie lekker gebly. Alles en nog meer gehad as wat ons benodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Gideon
Rosa Villa
Baie bly julle het goeie herinneringe van Sandbaai. Rosa Villa

Ben B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Gerieflik. Baie vriendelike ontvangs, netjiese en skoon eenheid met alles wat ons benodig het. Verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petra S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2026

It was a comfortable stay. The host was very accommodating and we had a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Goed, net jammer die eienaar kom in die woonstel terwyl ons uit is. Als goed, net jammer die eienaar was sonder ons toestemming in die woonstel toe ons uit was, dis nie aanvaarbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Gideon
Rosa Villa
Die familie het na donker teruggekeer vanaf 'n hospitaalbesoek. Daar was ook dieselfde dag 'n sterfgeval van 'n familielid. Ons het die buiteligte aangesit en hulle daarvan in kennis gestel. Ons oorweeg dit om solar ligte aan te bring, want daar is twee stoeptrappe oppad na die studio.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Past. Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

52 Piet Retief Cresent, Sand Bay, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23ea1b6082b3452df2d9cdcc5a916a45702b938740c54f2d2f0a1edb699fe7bd4fcad8c3b96cdbbba6a9e2161c367a8f3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 52 Piet Retief Cresent Sand Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.4195285 19.1975742

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang