Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose & Olive

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Frere-straat 136, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rose & Olive bied semi-selfsorgverblyf in die hartjie van Cradock en dis op dieselfde perseel as 'n lieflike, ou Karoohuis. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels in die middedorp en die pragtige Mountain Zebra Park is sowat 20 km ver.

Verblyf word in die Olive Cottage en Rose Suite aangebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n hangkas en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele, 'n rusbank en 'n platskerm-TV in elke eenheid. Die eenhede het ook elkeen 'n privaat ingang, 'n toesluitparkeerplek, stoep en 'n braai-area.

Die dorp het 'n paar jaarlikse feeste wat gaste kan bywoon, soos die Karoo Writers Festival in Junie en die Karoo Food Festival aan die einde van April.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Rose & Olive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Frere-straat 136, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rose & Olive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Frere-straat 136, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe80f2bcae077d305c5759ea04b8a85f3fa802ed17e06d989b3cc7ada8633b678ed2f08b4b9528b99485fd1f3e44e0d9cae83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 136 Frere Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.163196280179 25.617647396416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem