4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - AtTheDairyshed Farm, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
AtTheDairyShed - Rose Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n plasie buite Heidelberg en dit bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige berg- en plaasuitsig.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is oopplan met die leefarea en dis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank het sitplek vir 2 gaste. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en glasdeure wat na die stoep lei.
Buite op die stoep is daar 'n houtvuurwarmbad en 'n uitsig op die berge en oor die plaas. Kom verken die plaas, geniet voëlkyk in die kloof, of koel in die rivier af. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Bernadine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- AtTheDairyshed Farm, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink AtTheDairyShed - Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
AtTheDairyshed Farm, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang