Harties Lodge Rose Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr. Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Harties Lodge Rose Cottage is in Hartbeespoort, Noordwes geleë. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers en gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Gaste sal in Hartbeespoort kan ontspan en die natuurskoon geniet.
Dié knus kothuis het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort-oor-bad en 'n Jacuzzi.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gatis WiFi.
Daar is 'n privaat tuin, lapa-area met 'n ingeboude braai en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.7/5
Derick Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Dr. Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr. Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes