Rose Pearl
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rose Pearl is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die gesogte kusdorp Paternoster aan die Weskus. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis om hul wegbreek te geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, terwyl die tweede slaapkamer se en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV vir die gaste se vermaak. WiFi word voorsien.
Gaste kan 'n oordekte patio met 'n buite-eetarea en 'n braai, sowel as 'n plonspoel, geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels en restaurante, en die strand is ongeveer 190 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang